Senwes Scenario Oktober/November 2018 | Page 41

NEWS | NUUS Karee Boerevereniging in die derde plek. Hier is Francois Wilken (President: Vrystaat Landbou), Gerhard Kriel (Hoof Uitvoerende Beampte: Vrystaat Landbou), Miekel van Dyk (Voorsitter) en Willie Maas (Ondervoorsitter) van Karee Boerevereniging met Danie Minnaar (Voorsitter: Senwes Direksie) en Tommie Esterhuize (Vise-Voorsitter: Vrystaat Landbou) heel regs. Hierdie boereverenigings het hul onderskei as pilare van die gemeenskap waarin hulle funksioneer. Streeksverteenwoordiger van die Jaar! Willie Weich ontvang sy prys by Francois Wilken (President: Vrystaat Landbou), Gerhard Kriel (Hoof Uitvoerende Beampte: Vrystaat Landbou), Danie Minnaar (Voorsitter: Senwes Direksie) en Tommie Esterhuize (Vise-Voorsitter: Vrystaat Landbou). SENWES SCENARIO | SOMER • SUMMER 2018 39