AGRICULTURAL | LANDBOUKUNDIG
23 | Finansiele aspekte van voerkrale
met korrekte bestuursvaardigheid gema-
nipuleer word om die produksierisiko te
verlaag. bepaal word en kan met die regte keuses
’n mededingende voordeel vir die voer-
kraal word. betekenisvolle bydrae tot die inkomste
lewer, maar word gewoonlik as betaling
vir slagkoste deur die abattoir gebruik.
EKSTERNE RISIKO’S
Die eksterne risiko’s word deur die varia
sie van markkragte (vraag en aanbod)
op pryse van beide insetkoste en eind-
produkinkomste, bepaal. Oor die langer
termyn het mark- en prystendense in die
bedryf ’n invloed op winsgewendheid wat
tydens bestuursbesluite in ag geneem
moet word. Die volgende is eksterne fak-
tore wat oorwegend die winsgewendheid
en risiko van ‘n voerkraal bepaal: Voerkoste: Beeste benodig primêr
voerenergie vir groei en die prys van
mielies in Suid-Afrika bepaal grootliks die
voerkoste. Energie maak tussen 70% en
80% van die voerkoste uit en die voerprys
maak ’n prominente deel van die produk
siekoste van ’n voerkraal uit. Ander ener-
giebronne soos Hominy Chop is gewoon-
lik ’n afgeleide prys van die mielieprys. RISIKOBESTUUR
Dit is belangrik dat die voerkraalbestuur
die omvang van al bogenoemde risiko-
faktore moet ken, verwag en ’n strategie
ontwikkel om die impak daarvan so laag
as moontlik te maak. Alhoewel stabiliteit
of minimum risiko oënskynlik finansieel
aantreklik lyk, skep dit nie mededinging nie
en dit onderskei nie tussen goeie en swak
bestuursvaardighede en dus besigheids
geleenthede nie. Die uitdaging is dus
om met al beter bestuursvaardighede vir
noodwendige risiko’s voor te berei.
Daar is talle bestuursbesluite wat elk
van die bogenoemde risikofaktore beïn-
vloed. Om risiko doeltreffend te bestuur,
moet risikofaktore gekwantifiseer en die
gelykbreekpunt van elke faktor bereken
word. Simulasiemodelle is kritiese hulp-
middels om risikobestuur te ondersteun,
maar dit kan nie bestuursvaardigheid
afkomstig van kennis, ondervinding,
persoonlike inisiatief, goeie oordeel en
wysheid vervang nie.
Aankoopkoste van 'n kalf: Om ’n karkas
te kan produseer is ‘n kalf nodig. Eksterne
markkragte bepaal die algemene nasio
nale aankoopprys van kalwers. Daar
is wel faktore wat die kwaliteit en dus
waarde van die kalf verander. Hierdie
faktore is die genetiese groeivermoë,
gesondheidstoestand, ouderdom, massa
en geslag, wat almal ’n belangrike invloed
op die groeiprestasie, prys en dus wins-
gewendheid het. Die waarde van ’n kalf
moet deur interne bestuursvaardigheid
Vleisprys: Die inkomste van ’n voerkraal
word weekliks deur die nasionale vleis-
prys, onderhewig aan markkragte, bepaal.
Dit kan oor ’n relatiewe kort tydperk,
seisoenaal, verander en die voerkraal is
aan hierdie prystendense onderhewig. Al
aandeel wat die voerkraalbestuur in die
vleisprys het, is om seker te maak diere
word op die regte ouderdom en met die
aangewese vetheidsgraad en dus klas
karkas met die hoogste prys gelewer. Die
beste kwaliteit karkasse is klas A1 tot A3,
wat deurgaans dieselfde prys realiseer.
Die vyfde kwart van die dier kan ook ‘n
Om die produktiwiteit van produksiestelsels
vir beeste te verbeter.
Adviesdiens vir herkouervoeding
Voerprosessering, voedingsbestuur en formulering
van voere vir volhoubare produksieprestasie
Formuleer en verskaf konsentrate om formulasies te
komplimenteer
Dr. Kobus Swart 083 262 0946 • [email protected]
SENWES SCENARIO | SOMER • SUMMER 2018
25