AGRICULTURAL | LANDBOUKUNDIG
Tabel 1. Interpretasie van die resultate by die onderskeie versamelpunte.
Escherichia coli
(E-coli)
Predicted symptoms
include: Skin irritations,
infections & intestinal
disorders
Guideline
Blue Green Algae
Predicted symptoms
include: Skin irritations,
infections & intestinal
disorders
E.coli counts per 100ml at sample points
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
93 9 24,810 10,810 411 48 15 5,980 770,100 249
43 13 11,190 6,910 613 41 17 2,420 155,310 56
Low risk of
gastrointestinal
disorders
E.coli < 130
counts/100ml
Guideline
Significant risk of
gastrointestinal
disorders
E.coli < 200 - 400
counts/100ml
High risk of
gastrointestinal
disorders
E.coli < 400
counts/100ml
Blue Green algae counts at sample points
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
80 < 40 177 603 < 40 < 40 < 40 603 1,931 965
483 < 40 1,207 845 878 845 362 483 965
210
Low risk
Blue Green Algae
< 20,000 cells/ml
Guideline
Algal Pigments
Predicted nuisance
include: Scums &
smells
Slight risk of
gastrointestinal
disorders
E.coli < 130 - 200
counts/100ml
Moderate risk
Blue Green Algae
20,000 - 100,000 cells/ml
High risk
Blue Green Algae
> 100,000 cells/ml
Blue Green algae counts at sample points
1 2 3 4
13 46 8 10
Low risk
Chlorophyll-a < 15ug/l
uit die Vaalrivier te onttrek vir sy besproei-
ing, het die kwaliteit van die water as bron
vir besproeiing nou onder die vergroot-
glas gekom.
Dit is baie moeilik om die effek van
besoedeling te herstel en natuurlike wyses
kan tot dekades neem. Met moderne teg-
nologie kan dit ook etlike jare neem teen
astronomiese koste.
Toetse is in die bedieningsgebiede
van Sebokeng, Vanderbijlpark, Sasolburg
en Vereeniging gedoen en die syfers in
Tabel 1 dui op die punte waar watermon-
sters geneem is en wat die interpretasie
van die resultate is by die onderskeie ver-
samelpunte.
BEHANDELINGSMETODES OM
WATER TE SUIWER
“Air Stripping”
Die proses gaan gepaard deur gebruik
te maak van lug om die besoedeling te
verwyder. Die stelsel kan effektief che-
mikalieë, wat maklik verdamp, verwyder.
Besoedelde water word deur ’n groot
kompartement gepomp en oor ’n spesi-
5 6 7 8 9 10
12 25 62 173 13 76
Moderate risk
Chlorophyll-a 15 - 30ug/l
High risk
Chlorophyll-a > 30ug/l
fieke saamgeperste materiaal gespuit. Die
saamgeperste materiaal laat die water
stadig deursyfer na die bodem van die
tenk toe. Terselfdertyd blaas ’n waaier
lug opwaarts, wat dan die chemikalieë uit
die water laat verdamp. Die chemikalieë
versamel dan aan die bokant van die tenk
waar dit behandel word om sodoende
geen verdere kontaminasie tot gevolg te
hê nie.
Aktiverende Koolstoffiltrering
Die proses word meer algemeen gebruik
om besoedeling te verwyder. Water word
gefiltreer deur aktiverende koolstoffilters.
Die besoedelde water word deur kolom-
me van aktiverende koolstof gepomp.
Die chemikalieë klou aan die oppervlak
vas terwyl die skoon water deurgelaat
word. Dit is soorgelyk aan die stelsels wat
op huishoudelike vlak gebruik word. Die
stelsel se nadeel is dat dit nie die kontami
nasiepartikels afbreek nie. Om dit te ver-
wyder, moet die filters verhit word en lug
deur die kolomme gepomp word om die
19
SENWES SCENARIO | SOMER • SUMMER 2018
17