Senwes Scenario Oktober / November 2017 | Page 9

••• • • A RE A F O KUS • •   Foto's van links na regs: Die manne na wie Schweizer- Reneke vernoem is!  Kaptein Schweizer en  veldkornet Reynecke.  Die NG Moedergemeente vier vanjaar 130 jaar! Benewens die NG Moedergemeente se kerktoring versier die torings van  NG Noordgemeente asook die  Nederduitsch Hervormde Kerk die lugruim. Jaco, Jaco en normaals Jaco! Daar is drie Jaco’s by die Senwes Equipment werkswinkel. Hier is Jaco Vosloo (werkende voorman), Jaco Janse van Rensburg (vakleerling) en Jaco Holloway (werktuigkundige). Die lokomotief in die middedorp verwys na die groot rol wat spoorvervoer in die ontwikkeling van die dorp gespeel het. asook algemene werkers Afrika Modise, Samuel Mooketsi, Stoffel Koloane en Koos Jacobs. In die winkel is Waldo Venter (tak- bestuurder) en Marietjie Grobler (landbou-besigheidsbestuurder) met administrasiepersoneel Liezel van der Westhuizen (Hoof Administrasie), Stephanie Louw (kontantklerk), William Group (ontvangshulp) en Martha Sedito (skoonmaker). Hy lig ook Arlene Barkhuizen (oud-stoorbestuurder) uit wat sake hier begin het. Waldo is oorspronklik uit die staalvervaardigings-, staalverwer­ kings- en handelsomgewing afkomstig, waar hy verskeie poste beklee het soos verkoopsverteen- woordiger, operasionele bestuur­ der en takbestuurder. As bestuur­ der glo hy dat ’n “werker iets vir jou moet doen omdat hy dit vir Die winkelpersoneel! Hier is Willem Coetzer (terminaalklerk), Liezel van der Westhuizen (Hoof Administrasie), Martha Sedito (skoonmaker), Marietjie Grobler (landbou- besigheidsbestuurder) en Waldo Venter (takbestuurder). jou wil doen, nie omdat jy so gesê het nie.” Hy glo ook om saam met hulle as mense te werk. “Elkeen ken sy werk en dus is ek niemand se baas nie.” Vir my werk almal l ekker saam. Ons is een span hier.” > VERVOLG OP BLADSY 8 SENWES Scenario • OKT/NOV 2017 7