•••• H O OFA R TIK E L
Alle paaie lei na Bultfontein
vir die Boertjiefees
MEER AS 7 000 MENSE
HET DIE IMMERGEWILDE
BULTFONTEIN BOERTJIE
FEES VANAF 31 AUGUS
TUS TOT 2 SEPTEMBER
2017 BY DIE BULTFON
TEIN SKOUGRONDE
BYGEWOON. SENWES
WAS TROTS OM EEN VAN
DIE HOOFBORGE VAN DIE
SKOU TE WEES EN DIE
MENSE KON HULLESELF
VERLUSTIG IN UITSTE
KENDE UITSTALLINGS,
AKTIWITEITE, GOEIE KOS
EN GOEIE VERMAAK.
MARLON ABRAHAMS
S
enwes Equipment en
Hinterland se gekom-
bineerde uitstalling
het produkte soos
John Deere, JCB,
Rovic Leers en
Amazone ten-
toongestel. Die doelwit was om
produkte uit te stal wat meer
effektiewe produksie met laer
insetkoste sal verseker, gekombi-
neer met uitstaande diens. Senwes
Equipment Bemarker, Herman
Smalberger, was gasheer by die
Senwes Equipment stalletjie, waar
verskeie John Deere modelle op
skou was.
Hinterland Takbestuurder, Ger
hard van der Ryst, sê die stalletjie
het baie besoekers ontvang en
’n verskeidenheid produkte is
gekoop – van wapens, besproei-
ings-, tuinbou- en buitelewe- tot
jagprodukte. Prodist en Protek het
saamgewerk in die verskaffing van
produkte. Hinterland en Senwes
is reeds gefokus op volgende j