Senwes Scenario Oktober / November 2017 | Page 23

••• ••• • • PRO MO SIE -A R T IKE L • • ’n GROEN produsent met ’n sonkragwaterpomp E spesiale ontwerpe vir groter toepassings kan ook en van die meer praktiese toepassings vir geÏmplementeer word. Selfs drie-fasepompe kan op sonkrag is die pomp van water op afgeleë die wyse deur sonkrag aangedryf word. plekke. Die stelsels is betroubaar en bied ’n goeie Wisselstroompompe kan boorgate hanteer tot op oplossing, wat min onderhoud benodig. Boonop ’n diepte van 180m en met ’n kapasiteit van 500 000 spaar dit geld in die vorm van energiebesparings of ℓ/dag. Soos met gewone sonstelsels word die pompe die koste om kragvoorsiening te maak op afgeleë deur ’n omsetter aan die sonpanele gekoppel. Maar liggings. in dié geval is dit ’n spesiale omsetter met die vermoë Die pompe lewer uitstekende werkverrigting, selfs om die pomp se spoed vining te kan aanpas by die in swak lig-omstandighede soos bewolkte weer, dus is beskikbare uitset van die sonpanele. Sodoende word sonpompe uiters betroubaar in hul plig. die pomp beskerm teen kragskommelinge as gevolg In die sonpomp-omgewing is daar twee hoof­ van wisselvallige weersomstandighede. groepe naamlik gelykstroom- en wisselstroompompe. Tipiese gebruike vir Gelykstroompompe kan PV-PANELE wissel­stroom­pompe is: direk aan die sonpanele • Groter waterpunte gekoppel word en kan • Besproeiingskemas - spil-­ vinnige veranderings in die punte, drupbesproeiing uitset van die sonpanele • Huise met gemak hanteer. Die Pomp-omsetter • Kantore tipe pompe word veral gebruik by vlakker boorgate Dus kan die implemen­ en boorgate met lae tering van sonpompe ’n verbruiksyfers, tipies is die WATEROPGAARTENK Gelykstroom skakelaar daadwerklike bydrae lewer pompe kleiner as 1kW. tot die verbetering van Tipiese gebruike vir WATERVLAK SKAKELAAR produsente se winssyfers gelyk­stroompompe is: aan die einde van die jaar, • Vee-waterpunte met die byvoordeel dat dit • Wild-waterpunte goed is vir die omgewing • Klein huishoudings waarin ons woon. Die implementering van ’n Vir groter toepassings PV Aard WATERPOMP son­pompstelsel kan jou word wissel­stroompompe onderskei as ’n “groen” aanbeveel, die standaard produsent en ook sorg vir groottes wissel van BOORGAT meer “groen” in jou sak. 1kW tot 10kW maar 21 Our expertise are the building blocks of the future Engineering Procurement Management Solar PV Energy Management Network and Revenue Planning Building Services Industrial and Automation Power Transmission & Distribution Electrification and Lighting [email protected] www.motla.co.za 018 474 9000