Senwes Scenario Oktober / November 2017 | Page 21

ONTMOET DIE NUWE OPTIMIZOR REEKS Nou met verhoogde proteïene en 23 noodsaaklike vitamiene en minerale ingesluit in ‘n verbeterde resep waaroor jou hond gaande sal wees PRIMA VOEDING VIR DIE LEWE WAT HULLE VERDIEN Die nuwe Optimizor ® reeks word deur RCL Foods vervaardig, die grootste vervaardiger van troeteldierkos in Suid-Afrika, wat ’n betroubare reeks toonaangewende kleinhandel- en veeartsgeformuleerde hondekos-handelsname voorsien. Optimizor ® Premium is ’n voedsel van hoë gehalte, wetenskaplik geformuleer deur ons interne diere-voedingkundige en veearts, spesifi ek vir Suid-Afrikaanse honde. Die insluiting van hoë gehalte pluimveemeel en rys voorsien optimale proteïenvlakke – tot 20% meer as die toonaangewende supermark-handelsname – om sterk spiere te bou en uitstekende verteerbaarheid te verseker, terwyl Vita Care ® ’n gesonde immuunstelsel bevorder. Optimizor ® Complete is ’n smaaklike, gebalanseerde voedsel keuse aangevul deur Omega 6 olies vir ’n gesonde vel en pels, waarby immuunversterkende Vita Care ® ingesluit is, alles teen ’n bekostigbare prys. Koop vandag nog die nuwe Optimizor ® reeks. Beskikbaar in 5kg, 10kg en 25kg – vra daarvoor by jou naaste troeteldierwinkel of koöperasie. Available in 5kg, 10kg and 25kg V10665, V13583, V19465, of 1947) 1947) V00000, V00000, V00000, V26107 V00000 (Act (Act 36 36 of rclfoods.com/optimizor rclfoods.com/optimizor