Senwes Scenario Oktober / November 2017 | Page 20

•••• HA N D E LSN U U S Verhoog mielieverdienste deur PLAASVOERKRAAL Tabel 1: Begrote bruto marges teen ‘n netto mielieprys van R1 700 per ton. Suid-Vrystaat Wes-Vrystaat Noordwes Beplanningsopbrengs (t/ha) 3.5* 4.5 3.5 Rand per hektaar JOHAN DU TOIT BESTUURDER: SENWES LANDBOU- EKONOMIESE DIENSTE DIE WINSGEWENDE VERBOUING VAN MIELIES IS ONDER DRUK VANWEË VERHOOGDE AANBOD EN DIE VER­ WAGTING IS DAT DIT STEEDS DIE GEVAL SAL WEES GEDURENDE DIE 2017/18 PRODUKSIESEISOEN. M ielieverbouing vorm in die meeste somer- graanprodusente se produksiestelsel die hoof gewas (>65%). Gevolglik is ‘n drastiese afska- ling nie altyd prakties moontlik nie en behoort die alternatiewe aanwending van minstens ‘n gedeelte van die oes ondersoek te word. Afronding van speenkalwers in ‘n tipiese plaasvoer­kraalopset bied potensieel sodanige alter- natief vir saaiboere wat wel oor ‘n vleisbeesvertak- king beskik. Volgens Senwes Landbou-ekonomiese Dien- ste Burodata beloop die gemiddelde oorhoofse (vaste) produksiekoste, afhangend van die gebied, tussen R600/ha (Suid-Vrystaat en Noordwes) tot R1 000/ha (Wes- en Noord-Vrystaat). ‘n Vertak- king waarvan die bruto marge laer is as vermelde, sal dus nie ‘n voldoende bydrae kan lewer tot delging van vaste produksiekoste sowel as ander boerdery-uitgawes soos paaiementverpligtinge en privaat uitgawes nie. Volgens die inligting in Tabel 1 blyk die ver­ eiste bruto marges teen vermelde beplanningsaan- names in die onderskeie gebiede onwaarskyn­lik > VERVOLG OP BLADSY 18 18 OKT/NOV 2017 • SENWES Scenario Bruto inkomste 5 950 7 650 5 950 Direkte produksiekoste 5 385 6 780 5 661 565 870 289 Bruto marge (R/ha) *Geliewe daarop te let dat die langtermyn gemiddelde mielieopbrengs vir die Suid-Vrystaat volgens Senwes Buro Data onder die 3t/ha beloop. Tabel 2: Tegniese data (plaasvoerkraal) Beginmassa (Kg) 235 Eindmassa (Kg) 438 Staanperiode (dae) 110 Eind-karkasmassa (Kg) 259 Voerinname as % van gemiddelde gewig 3% % Mielies in rantsoen 73% Speenkalfprys (R/kg) 30.00 Karkasprys (R/kg) 45.00 Uitslag (%) 59% Tabel 3: Ekonomiese ontleding (plaasvoerkraal) R/Dier Eindwaarde 11 642 Beginwaarde 7 050 Voerkoste * 2 382 Prosessering & mortaliteit 501 Vervoerkoste 120 Finansieringskoste 350 Marge bo gespesifiseerde koste (R/kalf ) 1 239 Prysmarge (1 473) Voermarge 3 336 *Mielies teen geleentheidskoste (R1 700/t soos afgelei vanaf gemiddelde Julie/Sept/Des 2018 Safex pryse) Tabel 4: Beraamde waardetoevoeging tot mielies deur plaasvoerkraal Suid-Vrystaat Wes-Vrystaat Noordwes Beplanningsopbrengs (t/ha) 3.5 4.5 3.5 Aantal kalwers per hektaar 4.33 5.59 4.34 Bruto marge (R/ha) 5 331 6 885 5 349 Marge gerealiseer per ton mielies 1 523 1 530 1 528 Verlangde netto gelykbreek mielieprys (R/t) 2 420 2 368 2 383 SAFEX geelmieliepryse (R/t) soos op 7/9/17 vir: Jul 8 R2 105 Sep 8 R2 147 Des 8 R2 236 Waardetoevoeging