Senwes Scenario Oktober / November 2017 | Page 19

HA N D E L SN UUS Waterbron ••• • • • • waterreservoirs te bou ten einde water te berg in tye van ’n oorvloed dreinering, is dit moontlik om die watertafel aan te vul met die gestoorde water. Uitgebreide navorsing dui aan dat opbrengste oor die langtermyn met soveel as 30% - 40% kan verhoog deur die gebruik van dié stelsel. Vir verdere navrae, kontak Stephan Geldenhuys van Agri Drainage by 079 503 0436 of Senwes Credit by 018 464 7300. SUPP BY SE ORTED N CRED WES IT SUPPORTED BY SENWES CREDIT: 018 464 7300 17