•••
• •
A RE A F O KUS • •
Foto's van links na regs:
Die manne na wie Schweizer-
Reneke vernoem is! Kaptein
Schweizer en veldkornet
Reynecke.
Die NG Moedergemeente
vier vanjaar 130 jaar! Benewens
die NG Moedergemeente se
kerktoring versier die torings van
NG Noordgemeente asook die
Nederduitsch Hervormde Kerk
die lugruim.
Jaco, Jaco en
normaals Jaco! Daar
is drie Jaco’s by die
Senwes Equipment
werkswinkel.
Hier is Jaco
Vosloo (werkende
voorman), Jaco
Janse van Rensburg
(vakleerling) en
Jaco Holloway
(werktuigkundige).
Die lokomotief in die middedorp verwys
na die groot rol wat spoorvervoer in die
ontwikkeling van die dorp gespeel het.
asook algemene werkers Afrika
Modise, Samuel Mooketsi, Stoffel
Koloane en Koos Jacobs. In die
winkel is Waldo Venter (tak
bestuurder) en Marietjie Grobler
(landbou-besigheidsbestuurder)
met administrasiepersoneel
Liezel van der Westhuizen (Hoof
Administrasie), Stephanie Louw
(kontantklerk), William Group
(ontvangshulp) en Martha Sedito
(skoonmaker). Hy lig ook Arlene
Barkhuizen (oud-stoorbestuurder)
uit wat sake hier begin het.
Waldo is oorspronklik uit die
staalvervaardigings-, staalverwer
kings- en handelsomgewing
afkomstig, waar hy verskeie poste
beklee het soos verkoopsverteen
woordiger, operasionele bestuur
der en takbestuurder. As bestuur
der glo hy dat ’n “werker iets vir
jou moet doen omdat hy dit vir
Die winkelpersoneel! Hier is Willem Coetzer (terminaalklerk), Liezel van der Westhuizen
(Hoof Administrasie), Martha Sedito (skoonmaker), Marietjie Grobler (landbou-
besigheidsbestuurder) en Waldo Venter (takbestuurder).
jou wil doen, nie omdat jy so
gesê het nie.” Hy glo ook om
saam met hulle as mense te werk.
“Elkeen ken sy werk en dus is
ek niemand se baas nie.” Vir my
werk almal lekker saam. Ons is
een span hie r.”
> VERVOLG OP BLADSY 8
SENWES Scenario • OKT/NOV 2017
7