Senwes Scenario Oktober / November 2017 | Page 38

•••• HA P ROMOSI N D E LSN E - U AR U S T I K EL Glifosaat: Aanwysings moet noukeurig gevolg word RIGLYNE VIR ONKRUIDBEHEER: • Spuit glifosaat op jong, groei­ ende onkruid. • Beheer onkruid vroeg in die seisoen voordat dit saad vorm en reproduseer. • Volg die aanbevelings op pro­ duk-etikette. Chemikalieë wat onkruid, plant­ siektes en skadelike insekte be­kamp word streng in Suid- Afrika gereguleer volgens bepa­ lings van die Wet op Misstowwe, Veevoere, Landboumiddels en Veemiddels (Wet 36 van 1947). Dit verhoed dat gevaarlike of produkte van swak gehalte, op winkelrakke beland. Dit is belangrik om die aan­ wysings noukeurig te volg. Nie net vir die beste werking van die produk nie, maar ook omdat die verbruiker se veiligheid afhang van die korrekte gebruik daarvan. In Januarie 2015 het die Duitse Regering na ’n vier jaar lange 36 evalueringsproses bevind dat dit onwaarskynlik is dat glifosaat ge­vare vir die mens inhou – mits dit vol­ gens die aanwysings gebruik word. Verbruikers kan gerus wees dat Monsanto se produkte eers deeglik in laboratoriums en in veldproewe getoets word voordat aansoek gedoen word vir registrasie en dit kommersieel vrygestel word. LEES MEER OOR OP DIE WEB: • GMO Answers: Does glyphosate cause cancer? • Glyphosate.eu: Does glyphosate pose risks to human health? • Monsanto.com: Backgrounder Glyphosate: No evidence of car­ cinogenicity • Monsanto.com: Key Publications on Glyphosate and Non- carcinogenicity Maak staat op suksesvolle onkruidbeheer ... Met die regte kombinasie en gebruik van Roundup Ready ® -produkte. Suksesvolle onkruidbeheer in Roundup Ready ® -mielies, -katoen en -soja verg bloot die perfekte kombinasie van puik produkte. Soos Monsanto se Roundup PowerMAX ® wat deel uitmaak van ’n onoortreflike onkruidbeheerprogram in gewasse. Roundup PowerMAX ® : • Is effektief as enkelproduk of in kombinasie met ander geregistreerde produkte; en • Waarborg gewasveiligheid. Roundup PowerMAX ® plaas jou in beheer. 011 790-8200 | www.monsanto.co.za Kliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of e-posadres te kontak: 011 790-8200 of [email protected] Roundup PowerMAX ® bevat glifosaat 540 g/ . Versigtig. Reg. No. L7769 (Wet No. 36 van 1947). Gebruik onkruiddoders op ’n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik. Monsanto, Roundup Ready ® en Roundup PowerMAX ® is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021. A16958\SS E • Indien ’n onkruid moeilik is om te beheer, wissel onkruid­ doders af. en van die gewildste en mees algemene middels vir die beheer van grasse en kruidagtige onkrui­de is glifosaat. Glifosaat werk so goed omdat dit deur die plant se blare en sagte stamme opgeneem word en regdeur die res van die plant vervoer word waar die unieke werking binne-in plante die inhibering van een enkele ensiem behels. Glifosaat is sistemies en beheer net plante en is derhalwe skadeloos vir mens en dier.