•••
•••
• •
PRO MO SIE -A R T IKE L • •
’n GROEN produsent
met ’n sonkragwaterpomp
E
spesiale ontwerpe vir groter toepassings kan ook
en van die meer praktiese toepassings vir
geÏmplementeer word. Selfs drie-fasepompe kan op
sonkrag is die pomp van water op afgeleë
die wyse deur sonkrag aangedryf word.
plekke. Die stelsels is betroubaar en bied ’n goeie
Wisselstroompompe kan boorgate hanteer tot op
oplossing, wat min onderhoud benodig. Boonop
’n diepte van 180m en met ’n kapasiteit van 500 000
spaar dit geld in die vorm van energiebesparings of
ℓ/dag. Soos met gewone sonstelsels word die pompe
die koste om kragvoorsiening te maak op afgeleë
deur ’n omsetter aan die sonpanele gekoppel. Maar
liggings.
in dié geval is dit ’n spesiale omsetter met die vermoë
Die pompe lewer uitstekende werkverrigting, selfs
om die pomp se spoed vining te kan aanpas by die
in swak lig-omstandighede soos bewolkte weer, dus is
beskikbare uitset van die sonpanele. Sodoende word
sonpompe uiters betroubaar in hul plig.
die pomp beskerm teen kragskommelinge as gevolg
In die sonpomp-omgewing is daar twee hoof
van wisselvallige weersomstandighede.
groepe naamlik gelykstroom- en wisselstroompompe.
Tipiese gebruike vir
Gelykstroompompe kan
PV-PANELE
wisselstroompompe is:
direk aan die sonpanele
• Groter waterpunte
gekoppel word en kan
• Besproeiingskemas - spil-
vinnige veranderings in die
punte, drupbesproeiing
uitset van die sonpanele
• Huise
met gemak hanteer. Die
Pomp-omsetter
• Kantore
tipe pompe word veral
gebruik by vlakker boorgate
Dus kan die implemen
en boorgate met lae
tering van sonpompe ’n
verbruiksyfers, tipies is die
WATEROPGAARTENK
Gelykstroom
skakelaar
daadwerklike bydrae lewer
pompe kleiner as 1kW.
tot die verbetering van
Tipiese gebruike vir
WATERVLAK
SKAKELAAR
produsente se winssyfers
gelykstroompompe is:
aan die einde van die jaar,
• Vee-waterpunte
met die byvoordeel dat dit
• Wild-waterpunte
goed is vir die omgewing
• Klein huishoudings
waarin ons woon. Die
implementering van ’n
Vir groter toepassings
PV Aard
WATERPOMP
sonpompstelsel kan jou
word wisselstroompompe
onderskei as ’n “groen”
aanbeveel, die standaard
produsent en ook sorg vir
groottes wissel van
BOORGAT
meer “groen” in jou sak.
1kW tot 10kW maar
21
Our expertise are the building blocks of the future
Engineering
Procurement
Management
Solar PV
Energy Management
Network and Revenue Planning
Building Services
Industrial and Automation
Power Transmission & Distribution
Electrification and Lighting
[email protected]
www.motla.co.za
018 474 9000