Senwes Scenario Oktober / November 2017 | Page 17

HA N D E L SN UUS ontwikkeling vind by grondtem­ perature van tussen 12°C en 20°C plaas. Die moontlike voorkoms van laat ryp by vroeë aanplantings en vroeë ryp by laat aanplantings moet ook in aanmerking geneem word. Benut optimale planttoestande en gebruik slegs goeie, beproefde agronomiese praktyke. skillende gebiede en ook tussen droëland- en besproeiingverbou­ ing. Daar is ’n neiging om al nouer rywydte te plant om binnerykompetisie te verminder. Omskakeling van implemente is egter duur. BINNERYSPASIËRING Plantpopulasie en rywydte het ’n invloed op die binneryspasiëring, maar net so belangrik is eweredige spasiëring en lei dubbel-pitte en dus gapings tot opbrengsverliese. Kultivars kan net tot ’n mate kompenseer vir gapings in die rye. Die gelyke ontkieming en opkoms van al die sade is belangrik en ’n goed gespasieerde plantestand is deel van die fondasie van sukses­ volle gewasverbouing. PLANTDIEPTE EN SAAD- GRONDKONTAK Egalige plantdiepte is net so belangrik om egalige ontkieming en opkoms te verseker en onega­ lige ontkieming en opkoms lei ook tot opbrengsverliese. Plantdiepte en drukwielver­ stellings het ‘n groot invloed op die ontkieming van die saad. Vir die saad om grondvog vinnig op te neem, moet die saad in goeie kontak met die grond wees. As die druk hoog is, sal die grond te dig vasgetrap wees en sal die saailing nie opkom nie of gekompakteerde wortels veroorsaak. RYSPASIËRING Ryspasiëring varieer tussen ver­ BRONNE: • Mielie-inligtingsgids (MIG) ••• • • • • 2016 • Dekalb Kultivargids 2011 Somer • https://www.cerealis.co.za/sin­ gle-post/2017/06/29/Presisie- Boerdery-is-die-TOEKOMS • http://www.precisionplanting. com/#products/deltaforce/ • http://www.grainsa.co.za/opti­ male-plantdatum-onder-die- loep (Oktober 2016) • https://www.360yieldcenter. com/ • PANNAR Produksiehandleidingreeks • http://www.ozonesolutions. com/Ozone-Research/Ozone- Treatment-On-Corn-Seed- Germination-Kinetics • http://www.arshanei.com/ maize/ • https://www.deere.com/en/ plan­ting-equipment/ Gerrit Oosthuizen is ’n senior akkerboukundige by Senwes. Ska­ kel hom gerus vir enige navrae by 018 293 1968 of 084 506 8791. ’n E-pos kan gestuur word na [email protected]. SENWES Scenario • OKT/NOV 2017 15