BLOU BETEKEN
SLIM ONTWERP VERMINDER
BEWERKINGS
kan
etereenheid
Veelsydige m la, sojabone, tef en
no
maklik ook ka
hanteer
ander fynsade
SOLITAIR 9 PRESISIELUGDRUKPLANTER
SOLITAIR 9 MET KRISTALL 9
ottel
p elke plantsk
By LEMKEN loo
tjie
rre
ka
er
soos ‘n plant
Die Solitair 9 van LEMKEN lewer nie net op sy eie puik resultate by die saai van fynsade nie, maar verminder bewerkings wanneer hy met verskeie LEMKEN implemente verbind word. Elektriese metereenhede
en druklugverdeling verseker akkurate plasing teen hoë spoed. Deur in een gang die grond te bewerk
en te plant beteken dat die boer die saad vinniger in die optimale plantvenster kan inkry.
Kontak jou naaste handelaar om meer oor LEMKEN uit te vind
Karel Munnik, Direkteur, 082-412-2577, [email protected]
Blackie Swart, Areaverkoopsbestuurder, 082-404-9651, [email protected]
■
■
■
■
Werkwydtes van 3 tot 6 m
Ry-afstande van 12,5 of 15 cm
Hoë presissie teen hoë spoed
Volg grondkontoere uiters goed