Senwes Scenario Oktober / November 2016 | Page 52

•••• NUUS Senwesters by die Heilbron Boere 'Treat' Gholfdag! Hier is Riaan Swart (Silobestuurder by Wolwehoek silo), Niklaas Brits (Silobestuurder by Heilbron silo), Ronnie Ladeira (Streeksbestuurder Grainlink: Noordstreek), Hennie Du Plooy (Streeksbestuurder Marktoegang: Noordstreek), Rynhardt Hauptfleisch (Senwes Innovasie) en Frans Dreyer (Bestuurder: Senwes Graanmakelaars). Senwes deel van Heilbron Boere ‘Treat’ Gholfdag S enwes was vanjaar deel van die Heilbron Boere ‘Treat’ Gholfdag wat op Vrydag, 29 Julie plaasgevind het. Daar het vanjaar 134 spelers deelgeneem en Senwes was een van die platinumbor­ ge. Senwes Grainlink, die Innovasiespan en John Deere het die dag bygewoon. Volgens die president van die Heilbron Gholfklub en organiseerder van die gholfdag, Leonard Strydom, is dit die ideale geleent­heid vir Senwes om naam te maak tussen die produsente. Hy noem verder dat meer as 700 mense die dag bygewoon het met bekende Afrikaanse sanger, Bok van Blerk, wat ook daar opgetree het. Die doel van die dag is vir land­bou­ maatskappye, verskaffers en produsente om ’n dag saam te kan geniet en met 50 uitstallers teenwoordig was die dag ’n reuse sukses. Dit was die tweede gholfdag wat gehou is, na die eerste een in 2015. , saam met Weiveld silo n bestuurder by lo Si ag bygewoo , rk lfd ke ho ie G N Boere 'Treat' Wouter van n ro n lb ei va H r e te te wat di ld), Wou uizen (Weive nog produsen der n der Westh ), Hector van lo si het! Louis va ld ve ei W er het rd k) uu oe st eh be Plooy (Wolw Niekerk (Silo ) en Dolf du ld ve ei (W n Westhuize an gespeel. saam as ’n sp Senwes Grainlink en die Hinterland span wat die dag saam gespeel het. Agter is Jacques van Rooyen (Produsent van Heilbron) Joha