Senwes Scenario Oktober / November 2016 | Page 29

NUUS

Skryf nou in vir

Senwes Equipment en John Deere kompetisies !

SENWES Scenario • OKT / NOV 2016
•••

Die epiese Senwes Equipment en John

Deere kompetisies is in die pylvak met die sluitingsdatums om in te skryf vir die twee oorblywende kompetisies wat net om die draai is .
Die R230 000 John Deere Gator kompetisie sluit op 31 Oktober 2016 en die kompetisie vir die R80 000 Mauritius vakansie op 15 November .
WEN ’ N JOHN DEERE GATOR 855D R230 000 In die kompetisie se tweede been kan ’ n John Deere Gator 855D ter waarde van R230 000 ingepalm word . Hierdie ruwe en betroubare werkesel het ’ n bewese rekord as die ideale handlanger op die plaas wat sal omsien na vervoerbehoeftes en klein vragte op die plaas en in landelike gebiede . Dit is ’ n funksionele voertuig , ontwerp om enige plaas te komplimenteer met sy krag en sjarme .
Hoe om in te skryf : SMS Senwes Equipment , John Deere Gator sowel as jou naam , telefoonnommer en e-pos adres na 31 022 voor of op 31 Oktober 2016 vir ’ n kans om hierdie John Deere Gator ter waarde van R230 000 te wen .
WEN ’ N REIS VIR TWEE NA MAURITIUS R80 000 In die derde been van die kompetisie sal een gelukkige wenner en sy / haar gade of metgesel ’ n reis ter waarde van R80 000 na Mauritius wen . Die sluitingsdatum is op 15 November 2016 .
Hoe om in te skryf : Al wat jy moet doen om ’ n kans te staan om die prys te wen is om te antwoord op die volgende vraag : Wie is die voorloper John Deere agent in Suid-Afrika ? E-pos die antwoord en kontak nommer na equipment @ senwes . co . za .
Die kompetisie is met trots deur die Senwes groep geloods onder die Senwes Equipment handelsmerk . Ter viering van die nuwe handelsmerk het hierdie afdeling , voorheen bekend as Senwes Meganisasie , hande met John Deere gevat om hierdie opwindende kompetisies vir nuwe en bestaande klante te loods met ongelooflike pryse .
Die algemene kompetisiebesonderhede , -reëls en inskrywingsbesonderhede is beskikbaar by http :// senwes . co / Equipment _ Gator en http :// senwes . co / Equipment _ Mauritius .
27
•••••••

Protek NutriGreen , die beste voeding vir jou tuin !

• Verryk met koolstof om die gehalte van grond te verbeter
• Gekomposteerde pluimveemis
• Patogeen- , parasiet- en onkruidvry
• Verkorrel vir maklike en gerieflike toediening
• Ideaal vir gebruik in alle seisoene
Gwano Pellets
• 100 % organiese groeikrag met makro- en mikro-elemente
• Gebalanseerde , algemene misstof vir jou hele tuin – ideaal vir grasperke , bome , struike , vrugtebome , rose , groente , kruie en blom- en vrugdraende plante
Gro Green
• Organies gebaseer en chemies verryk met makro- en mikro-elemente
• Ideaal vir nuwe of gevestigde grasperke , insluitende immergroen grasperke sowel as immergroen plante en loof
Flower Power
• Organies gebaseer en chemies verryk met makro- en mikro-elemente
• Ideaal vir ornamentele plante , insluitende eenjarige- en meerjarige plante , rose , struike , vrugtebome , bome , groente , kruie en alle blom- en vrugdraende plante
Om meer uit te vind oor ons volledige reeks produkte , kontak ons by 0861 PROTEK ( 0861 77 68 35 )
www . proteksa . co . za
Geregistreer in terme van Wet 36 van 1947 Gwano Pellets : N 21 g / kg , P 32.5 g / kg , K 27.6 g / kg , Zn 2000 mg / kg , Cu 70 mg / kg , Mo 4500 mg / kg , Fe 2200 mg / kg , B 1200 mg / kg , Mn 1000 mg / kg C 350 g / kg , Groep 2 misstof , Reg nr B4904 ; Flower Power : N 48 g / kg , P 10 g / kg , K 36 g / kg , Zn 61 mg / kg , Cu 17 mg / kg , Mo 22 mg / kg , Fe 869 mg / kg , B 256 mg / kg , Mn 212 mg / kg , C 296 g / kg , B4652 , Groep 2 misstof ; Gro Green : N 39 g / kg , P 10 g / kg , K 40 g / kg , Zn 61 mg / kg , Cu 17 mg / kg , Mo 22 mg / kg , Fe 869 mg / kg , B 256 mg / kg , Mn 212 mg / kg , C 315 g / kg , B4655 , Groep 2 misstof ; Geregistreer deur FarmWorx ( Pty ) Ltd , Reg no 2012 / 092415 / 07 , Posbus 645 , Heidelberg , 1438 , Tel no 011 812 9800 . Versprei deur : Protek , ‘ n divisie van PE BEE Agri ( Edms ) Bpk , Posbus 72 , Heidelberg , 1438 . Tel ( 011 ) 812 9800 of 0861 PROTEK ( 0861 ) 77 68 35 , www . proteksa . co . za .