Senwes Scenario Oktober / November 2016 | Page 15

AREAFOKUS •••
•••••••
Van die personeel by Senwes Equipment in Bloemfontein : Wimpie Mynhardt ( Trekkertegnikus ), Jacques Billing ( Verkoopsklerk ) en John Margado ( Werkswinkelbestuurder ).
Die huidige Senwes Village Hinterlandtak is al in 1992 geopen .
34 000 ton .
• 5 buise het ’ n kapasiteit van 5 000 ton elk .
• 8 buise het ’ n kapasiteit van tussen 1 000 ton en 1 200 ton elk .
• Die silo ontvang sonneblom , geelmielies en koring .
HINTERLAND TAK IN BLOEMFONTEIN Gerhard Odendaal is in beheer van die grootste tak in ons stal , winkel- en personeelgewys , met ongeveer 106 personeellede by dié tak . Verder is die tak se vulstasie 24 uur per dag oop , een van slegs drie takke wat dié diens verskaf , met Potchefstroom en Wesselsbron die ander twee .
TAKGESKIEDENIS Die huidige tak het amptelik op 19 Junie 1992 sy deure geopen , met geen ander besighede naby die tak nie . Eers later is die Megapark Winkelsentrum en ander winkels gebou , waarvan die Hinterland tak nou deel is . Voor die tak hier opgerig is , was die ou tak in Hilton geleë . Die tak lewer ' n uitgebreide diens , naamlik die kleinhandelswinkel , Senwes Equipment , Certisure , landboudienste , graanverkryging en die sleutelrekeningbestuurders .
13
Witmielies uppe marketing A14912
Nuwe kultivars
DKC76-61B DKC63-53
Bestaande kultivars
DKC78-27 DKC78-87B DKC78-83R DKC78-79BR DKC77-77BR
CRN3505 DKC78-35R
DKC77-85B GEN DKC78-17B
DKC78-45BR GEN
... saam vorm jul ’ n vennootskap van kennis wat sal sorg vir die regte kultivarkeuse wat aan jou behoeftes sal voldoen . Met DEKALB ® as deel van jou boerdery is dit maklik om trots te voel op dit wat jy doen . Boonop weet jy dat Monsanto deurentyd dáár is vir jou . Ons doen voortdurend navorsing om ons reeds uitstekende DEKALB ® -kultivars te verbeter sodat ons mieliebasters ooreenkomstig jou behoeftes kan lewer . Ons tegnologie en navorsing , gerugsteun deur professionele diens en advies , dra by tot jou volgehoue sukses . Só oortref ons jou verwagtinge keer op keer .
Kontak ons gerus by : 011 790-8200 of customercare . sa @ monsanto . com
PLANT JOU SUKSES www . monsanto . com www . facebook . com / MonsantoCo www . twitter . com / MonsantoCo
DEKALB ® en Monsanto is geregistreerde handelsname van
Monsanto Technology LLC . Monsanto Suid-Afrika ( Edms ) Bpk , Posbus 69933 , Bryanston , 2021 .
®