Senwes Scenario Oktober / November 2016 | Page 14

•••• AREA F OK U S Bloemfontein > VERVOLG VAN BLADSY 10 likheid geword het met Grey College wat studente vir ’n volledige BA-graad aanvaar het. Die naam het deur die jare na Grey Universiteit Kollege, Universiteit Kollege van die Oranje Vrystaat en daarna, in 2001, na die Universiteit van die Vrystaat verander. Maar die bynaam Kovsies, wat in die 1940’s ontstaan het, bly vandag nog in gebruik. Senwes 12 VAN DER BERG HOU DIE FORT BY BLOEMFONTEIN SILO Pieter van der Berg is die silobe­ stuur­der by Bloemfontein en hy is een van slegs drie silobestuurders wat meer as een silo by Senwes bestuur, naamlik Bloemfontein, De Brug en Dewetsdorp. Terwyl Die silospan by Bloemfontein. Agter is Pieter van der Berg (Silobestuurder), Joseph Maine (Kontrolebordbediener), Henry Khusela (Masjienbediener) en John Louw (Algemene Werker). Voor is Stephen Mpinyane (Senior Graangradeerder) en Paul Montse (Algemene Werker). Pieter die silobestuurder by drie silo’s is, is sy pa Johan al vir meer as 36 jaar by Senwes en is hy die silobestuurder by Geneva. Sy vrou Elbie is ook al vir net duskant die 18 jaar by Senwes werksaam en is op haar beurt die silobestuurder by Van Tonder. SILOPERSONEEL Pieter word ondersteun deur Stephen Mpinyane (Senior Graangradeerder), Joseph Maine (Kontrolebordbediener), Henry Khusela (Masjienbediener) en Paul Montse en John Louw (Algemene Werkers). UNIEKHEDE VAN DIE SILO • Die silo is in 1970 opgerig. • Sowat 10% van die uitlaai-aksie vind nog per spoor plaas. • Die silo het 13 buise met ’n totale kapasiteit van ongeveer GRONDSLYT ONDERDELE LA PINA, wat in Spanje gebaseer is, is reeds vir bykans 60 jaar in die vervaardiging van grondslyt onderdele. Met hul fokus op kwaliteit het die maatskappy daarin geslaag om LA PINA as ‘n gerespekteerde verskaffer van grondslyt onderdele in beide die plaaslike en internationale mark te vestig. Die maatskappy is trots op die reputasie wat die LA PINA handelsmerk op wêreld markte verdien het en verseker die voortsetting daarvan met ‘n 100% inspeksie koers van onderdele. In Suid Afrika word LA PINA deur die Invicta groep van maatskappye verteenwoordig met hul primêre grondslyt verspreidings sentrum van 2500 vierkante meter in Vereeniging. Vir navrae kontak u naaste LA PINA handelaar of die Vereeniging kantore by +27 16 – 421 3100