Senwes Scenario Oktober / November 2015 | Page 40

••• RUBR I E K SLAGGATE WILLIE LOUW die eiesoortige risiko van windpompe is dit ‘n vereiste van die versekeraars dat alle windpompe op ‘n plaas verseker moet word. Indien bevind word tydens ‘n eis op ‘n versekerde windpomp dat daar nog ander windpompe is wat nie verseker is nie, sal awery (Deel 4) van toepassing wees. IN DIE VORIGE PAAR UITGAWES HET ONS GEFOKUS • Kweektonnels (plastiek, skadunet, veselglas): nie alle OP DAARDIE SLAGGATE OF PROBLEME WAT OP Versekeraars is bereid om KORTTERMYNVERSEKERINGS VAN TOEPASSING IS. hierdie risiko’s te verseker nie vanweë die eiesoortige gevare waaraan dit blootgestel is; die son brand die materiaal orttermynversekering • Ontploffing stukkend of die wind skeur die word egter saamgestel uit Verder word die brandafdeling plastiek- of skadunetbedekking. verskillende afdelings en word uitgebrei om die volgende gevare in Dit het tot gevolg dat skade daar onderskei tussen brand (store, te sluit as uitbreidings, mits dit so aan die bedekking (skadunet, huise, huisinhoud) en nie-brand in die versekeringsbylae (die polis) plastiek, veselglas, ens) op (voertuie)-afdelings. gemeld word as ingesluit te wees: ‘n glyskaal toegestaan word Die risiko’s waaraan elk van • Aardbewing (skade - hoe ouer die konstruksie, voorgemelde afdelings blootgestel aan eiendom weens die hoe groter die persentasie word, lei daartoe dat elkeen sy ondergrondse werkverrigting van medeversekering eiesoortige onderskrywingsreëls met van enige myn is uitgesluit) deur die versekerde. voorwaardes en uitsonderings het. • Spesiale gevare (storm, Voorgemelde beteken byvoorbeeld Ons gaan dus in die volgende wind, water, hael of sneeu) dat sou skade aan die skadunet paar uitgawes op die slaggate • Lekkasie van ‘n 3-jaar oue kweektonnel van ‘n paar van die meer • Insakking en aangerig word, sal versekeraars algemene polisafdelings fokus. grondverskuiwing slegs 60% van die skade • Kwaadwillige beskadiging vergoed en is jy as versekerde BRAND • Oproer en staking verantwoordelik vir die ander 40%. Die afdeling brand verskaf Dit is baie belangrik om daarop • Watertenks, -toerusting en nie alle risiko-dekking aan te let dat die brandafdeling nie -pype: dit is belangrik om versekerde items nie. diefstaldekking insluit nie. daarop te let dat diesulke Hierdie afdeling is die Ter wille van groter items wat water aan slegs die versekering van plaasgeboue duidelikheid gaan ons by ‘n paar huishouding verskaf, verseker (uitgesonderd woonhuise) en van die uitbreidings stilstaan. is onder Afdeling Huiseienaars ander strukture in die ope lug of Woonhuisgeboue. (soos boorgatpompe, watertenks, SPESIALE GEVARE windpompe, ens.) op die plaas • Alhoewel water genoem word Enige ander item wat vir boerderydoeleindes aangewend teen genoemde gevare. Dit is as ‘n versekerde gevaar, is dit word, moet onder die afdeling een van die afdelings waar items belangrik om daarop te let Brand verseker word - dit sluit in teen vervangingswaarde verseker dat skade veroorsaak deur ‘n moet word en onderhewig is aan proses wat die aanwending van daardie dompelpomp of watertenk awery (Deel 4), indien dit nie water behels, nie gedek is nie. wat water aan die woonhuis en daardie waterkrip in die kampie teen vervangingswaarde verseker • Items in die ope lug is ook naby die huis, voorsien. is nie. Dit is belangrik om daarop nie verseker nie tensy so op • Heinings - dit sluit in kamp,te let dat versekering nie beperk die polis omskryf en as ‘n lyn- en grensdrade maar is tot brand alleen nie, maar ook afsonderlike item verseker (bv. sluit aangeplante heinings die volgende gevare insluit: dompel- en windpompe). uit. Plaasheinings is nie • Weerlig of donderslag • Windpompe : Vanweë IN KORTTERMYNVERSEKERING K 38 Okt/Nov 2015 • SENWES Scenario