Senwes Scenario Oktober / November 2015 | Page 59

WEN meer as Snappy Chef se induksiestowe, platinum kookgerei asook sy veerligte gietysterreeks sal die lewe in die kombuis vergemaklik en boonop gebruik jy die helfte minder krag met maaltydvoorbereiding. R10 000 se pryse MET SNAPPY CHEF Lê gerus ‘n besoek af aan uitgesoekte handelstakke van Senwes Village en AFGRI Town & Country (handelsmerke van Hinterland). TWEE GELUKKIGE LESERS STAAN ‘N KANS OM DIE VOLGENDE GESKENKPAK VAN SNAPPY CHEF TE WEN: • • • • ‘n Eenplaat Snappy Chef induksiestoof ter waarde van R1 399 6-Stuk Snappy Chef Platinum Potstel ter waarde van R1 799 26 cm Snappy Chef Platinum Braaipan ter waarde van R1 299 ‘n Snappy Chef 2.2 Liter Rooi Ketel ter waarde van R799 SKRYF SO IN: SMS SENWES, SNAPPY CHEF, jou naam, telefoonnommer en epos-adres na 31022 voor Maandag, 16 November 2015. Wenners sal op Dinsdag 17 November getrek word en telefonies in kennis gestel word. Standaard SMStariewe geld. Geen werknemers van Senwes mag aan die kompetisie deelneem nie.