Senwes Scenario October/November | Page 7

JOU VISIE, Presisieboerdery is ‘n kombinasie van tegnologie wat produsente in staat stel om insetmiddele meer areaspesifiek toe te dien as wat voorheen op groot skaal prakties haalbaar was. ‘n Bestuurshulpmiddel wat die produsent in staat stel om die optimum finansiële opbrengs op beleggings te realiseer vir elke area of sone binne ’n boerdery-eenheid. Skakel ons inbelsentrum by 018 464 7550/3. Breek nuwe grond. A gri rewards