Senwes Scenario October/November | Page 57

Bastion natuurlike kalkbronne lewer uitmuntende reaksie in die grond Sluit aan by duisende produsente en verseker jou opbrengs vandag. Ons doel is om die aankoop van natuurlike kalk eenvoudig te maak. Daarom spog Bastion met nuwe personeel en prosesse, asook ‘n hele reeks betalingsopsies en die beste logistieke onder- steuning in die hele industrie. Bastion - grondslag vir groei! *Voorheen bekend as Grasland www.bastionlime.co.za 018 464 7822 [email protected]