Jy glo ...
Jy glo in elke hektaar, elke
saad en elke gewas. Jy glo in
die toekoms van landbou. Jy
glo in die harde werk wat jy
moet insit en die toewyding wat
die dag van môre se opbrengs
van jou verg.
By Monsanto glo ons.
Ons glo daarin om jou toe te
rus met die regte tegnologie,
innoverende produkte en
uitmuntende diens. Sodat ons
saam opbrengste kan verhoog,
volhoubaarheid kan fasiliteer
en voedsel vir die toekoms
kan produseer. Daarom wil
Monsanto jou bystaan: van
sonsopkoms tot sonsondergang.
Ons glo in jou.
Monsanto is ’n geregistreerde handelsnaam van
Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933,
Bryanston, 2021.
011 790-8200
www.monsanto.com
www.facebook.com/MonsantoCo
www.twitter.com/MonsantoCo
news.monsanto.com/rss
[email protected]