Raak deel van die
Senwes Groep se nuwe
LOJALITEITSKEMA
A
gri
rewards
OPBRENGS OP LOJALITEIT
Hierdie skema fokus vanjaar op graanlewerings.
Uitgestelde bonusse sal in die vorm van
rand per ton gelewer bereken word.
VOORDELE VAN BONUS
Gebruik as sekuriteit vir krediet by
Senwes.
Registrasie vir die
bonus van die
April 2017 finansiële jaar
sluit 31 Maart 2017.
Help jou om te spaar.
Word ’n bate op jou balansstaat.
WIE KWALIFISEER?
Enige iemand wat graan (alle
kommoditeite) by Senwes lewer.
❖
Kry meer inligting oor die
lojaliteitskema en registreer by
www.agrirewards.co.za
Deelname is nie outomaties nie
en klante moet spesifiek registreer
om deel te neem aan die skema.
* TERME EN VOORWAARDES GELD