Senwes Scenario October / November 2016 | Page 2

Jy glo ... Jy glo in elke hektaar, elke saad en elke gewas. Jy glo in die toekoms van landbou. Jy glo in die harde werk wat jy moet insit en die toewyding wat die dag van môre se opbrengs van jou verg. By Monsanto glo ons. Ons glo daarin om jou toe te rus met die regte tegnologie, innoverende produkte en uitmuntende diens. Sodat ons saam opbrengste kan verhoog, volhoubaarheid kan fasiliteer en voedsel vir die toekoms kan produseer. Daarom wil Monsanto jou bystaan: van sonsopkoms tot sonsondergang. Ons glo in jou. Monsanto is ’n geregistreerde handelsnaam van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021. 011 790-8200 www.monsanto.com www.facebook.com/MonsantoCo www.twitter.com/MonsantoCo news.monsanto.com/rss uppe marketing 14860 [email protected]