Senwes Scenario March-May 2022 | Page 13

SEED YOUR SUCCESS
NEWS

Oes die # DEKALBvoordeel

Verken tegnologie wat die behoeftes van jóú boerdery aanspreek ...

Ervaar die voordele van ons nuwe witmieliebasters vir jouself :
/// DKC76-77BR /// DKC75-65BR
Ontdek die

# DEKALBvoordeel

SEED YOUR SUCCESS
DEKALB Gevorderde Genetika
Om uitstekende opbrengspotensiaal en gewasprestasie te verseker , is ons voortdurend besig om ons produkreeks met baanbrekersoplossings vir jou boerdery uit te brei . Ons DEKALB ® -witmieliebasters word nie alleenlik gerugsteun deur gevorderde genetika nie , maar bied ook die bykomende voordele van Acceleron ® -saadbehandeling om jou gewasse vanuit die staanspoor te beskerm . Tesame met ons uitgebreide reeks gewasbeskermingsoplossings om jou mielies teen siektes , insekte en onkruid te beskerm en ons ondersteuning in jou boerdery , help ons jou om jou sukses hierdie seisoen te plant .
www . cropscience . bayer . co . za /// www . bayer . co . za /// Tel : + 27 11 921 5002 ///
@ DEKALBSA | @ Bayer4Crops
Bayer ( Edms ) Bpk . Reg . No . 1968 / 011192 / 07 . Wrenchweg 27 , Isando , 1601 . Posbus 143 , Isando , 1600 . Die registrasie-eienaar van Acceleron ® en DEKALB ®, is Bayer AG , Duitsland .
A31696
SENWES SCENARIO | HERFS AUTUMN 2022 11