INSPEKSIEPROGRAM
NUUS
VIR STROPERS EN TAFELS
Verhoed staantyd en wees verseker van intydse onderdelevoorsiening met
‘ n Senwes Equipment inspeksieplan .
Geldig tot en met 31 Augustus 2021
VOORDELE VAN ‘ N STROPER-INSPEKSIE
� Proaktiewe bestuur van toerusting � Optimaliseer produksietyd � Kwaliteit gewaarborg � Voorkom staantyd in strooptyd � Gemoedsrus vir strooptyd � Prysvoordeel op onderdele
1-jaar waarborg op alle John Deere onderdele wat deur ‘ n Senwes werkswinkel geïnstalleer is .
Kry gemoedsrus met ‘ n inspeksieplan op enige
John Deere-toerusting .
KORTING OP ONDERDELE *
5 % korting � 0 – R50k
7,5 % korting � R50 – R100k 10 % korting � R100k – en meer
* Korting slegs geldig indien werk deur Senwes Equipment werkswinkel gedoen word .
KONTAK JOU NAASTE WERKSWINKEL OF ONDERDELETAK VIR MEER BESONDERHEDE equipment SENWES SCENARIO | HERFS � AUTUMN 2021 5