Senwes Scenario March - May 2021 | Page 5

‶ Die waarde van ʼn sambreelprojek soos dié is dat dit nie net uitkoms bied aan individue en gemeenskappe wat onder moeilike omstandighede gebuk gaan nie , maar ook omdat dit gemoedsrus aan donateurs en vennote bied . Deur ʼn helpende hand na ander uit te steek , is Senwes getrou aan sy visie , naamlik om ʼn daadwerklike verskil in mense se lewens te maak .″
‶ Farmers have to have a voice and they have to have a voice that is effective and can be heard .″
‶ We need to maximise commercial agricultural output by supporting and expanding the sector through the right ownership principles and financing support to ensure regional food security and increased export earnings .″
‶ Overall , the agricultural message within the Sona was a mixed bag - an acknowledgement of the farming potential to create jobs and foster growth , yet a hazy view on land policy and support programmes for land reform beneficiaries .″
‶ Aan al die produsente ; wat ' n ongelooflike jaar staar ons nie in die gesig nie . Rekordoeste en goeie landboupraktyke . Mag die opbrengste wees wat julle verwag en nog meer . Mag die winste daar wees . Kom ons kyk hoe kan ons ' n beter toekoms kan bou .″
Pieter & Tshepo
GENERAL | ALGEMEEN
Daarsy , done and dusted , nou trek ons hom eers weer uit die stoor kom planttyd ...
Dalk met die groenes ja , maar ek het ' n voëltjie hoor fluit ons gaan hierdie muur uitbreek om plek te maak vir ' n paar geel en swart nommers ...
FRANCOIS STRYDOM Groep Hoof Uitvoerende Beampte
Oor die AVC Relief Umbrella-projek .
‶ Die waarde van ʼn sambreelprojek soos dié is dat dit nie net uitkoms bied aan individue en gemeenskappe wat onder moeilike omstandighede gebuk gaan nie , maar ook omdat dit gemoedsrus aan donateurs en vennote bied . Deur ʼn helpende hand na ander uit te steek , is Senwes getrou aan sy visie , naamlik om ʼn daadwerklike verskil in mense se lewens te maak .″
DEREK MATHEWS Grain SA Chairman
‶ Farmers have to have a voice and they have to have a voice that is effective and can be heard .″

Oraloor gehoor ...

CHRISTO VAN DER RHEEDE Agri SA Executive Director
‶ We need to maximise commercial agricultural output by supporting and expanding the sector through the right ownership principles and financing support to ensure regional food security and increased export earnings .″
WANDILE SIHLOBO Chief economist at Agbiz
‶ Overall , the agricultural message within the Sona was a mixed bag - an acknowledgement of the farming potential to create jobs and foster growth , yet a hazy view on land policy and support programmes for land reform beneficiaries .″
DEREK MATHEWS Graan SA Voorsitter . ( Graan SA kongres )
‶ Aan al die produsente ; wat ' n ongelooflike jaar staar ons nie in die gesig nie . Rekordoeste en goeie landboupraktyke . Mag die opbrengste wees wat julle verwag en nog meer . Mag die winste daar wees . Kom ons kyk hoe kan ons ' n beter toekoms kan bou .″
SENWES SCENARIO | HERFS AUTUMN 2021 3