Senwes Scenario March - May 2021 | Page 19

NUUS

Falcon bied jou meer as

35 jaar van gehalte en betroubaarheid . Alle implemente is ontwerp om eenvoudig , veilig en diensbaar te wees , en bied uitstekende waarde vir geld . Hulle is gebou om te hou en kan die taai Suid- Afrikaanse toestande hanteer .

Hul verhoudings met hul handelaars en hul kliënte is gebou en gebaseer op eerlikheid , vertroue , respek en integriteit .
Uitstekende kliëntediens is ‘ n belangrike deel van die Falcon-belofte .
Falcon verkoop ook ’ n verskeidenheid ingevoerde strooiers , spuite , grondbewerkingsimplemente , gespesialiseerde grassnyers en stokkiekappers .
Vir meer inligting , kontak ons verkoopspan + 27 ( 0 ) 33 330 4764 of besoek www . falconequipment . co . za
SENWES SCENARIO | HERFS AUTUMN 2021 17