Senwes Scenario March - May 2021 | Page 17

# BreekNuweGrond
NUUS

SENWES GRAINLINK BEDRYFSGEREED VIR

OLIESAADONTVANGSTES

SENWES GRAINLINK EN SUIDWES GRAAN
Die ontvangstes van natter oliesade is onderhewig aan sekere voorwaardes . Skakel vroegtydig met jou naaste silobestuurder en maak gebruik van die kundigheid én ervaring by Senwes Grainlink ten einde munt te slaan uit goeie markpryse .
www . senwes . co . za grainlink
SENWES SCENARIO | HERFS AUTUMN 2021 15