NUUS
Acceleron ® se saadbehandelingspakkette bied ’ n kombinasie van gevorderde tegnologie om jou gewasse van dag een af te bevoordeel .
DAG1
Voordelig van
AALWURMDODER
SWAMDODER
INSEKDODER
BIO-STIMULANT
Acceleron ® optimaliseer reeds vroeg in die seisoen plantestand , eenvormigheid en groeikragtigheid deur jou mieliesaad te beskerm teen ’ n verskeidenheid nematodes , insekte en gronden saadgedraagde siektes .
Acceleron ® se eksklusiewe saadbehandelingspakkette verbeter jou opbrengspotensiaal deur die prestasie van jou DEKALB ® -saad reeds van meet af te vergroot .
DEKALB ® en Acceleron ® is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC . Wrenchweg 27 , Isando , 1601 . Posbus 143 , Isando , 1600 .
A28338 / ss
SENWES SCENARIO | HERFS � AUTUMN 2021 9