Senwes Scenario Maart - Mei 2020 | Page 40

Saam boer ons vir die toekoms ™ VOORSTE OPBRENGS- POTENSIAAL VOLLEDIGE BASTERREEKS AGRONOMIES STERK GEÏNSPIREER DEUR DIE NATUUR, GEDRYF DEUR WETENSKAP GEELMIELIEBASTERS OP DIE VOORGROND MET NUWE TEGNOLOGIE Pannar se geelmieliepakket het ’n uitsonderlike prestasierekord met toonaangewende opsies vir droëland en besproeiing. Ons wye verskeidenheid groeiklasse en agronomiese eienskappe, beteken ons het die baster wat by jou unieke situasie op die plaas pas. Trademarks and service marks of Dow AgroSciences, DuPont or Pioneer, and their afliated companies or their respective owners. © 2020 Pannar Seed (Pty) Ltd. ®, TM, SM 2020/YMAIZE/A/03