GRAANMAKELAARS
32 | Invloedryke markprysdrywers
die koppeling van verskillende produksie-
seisoene moontlik maak op grond van die
ooreenkomste tussen die faktorwaardes
van verskillende produksieseisoene op ’n
spesifieke tydstip.
Samevattend bied die individuele fak-
Tabel 1: Persentielgroeperingsinterpretasie
Interpretasie van lae
waardes
(nader aan nul) Interpretasie van hoë
waardes
(nader aan 10)
WM-C WM-C-waarde is laag in
vergelyking met vorige
waardes. WM-C-waarde is hoog in
vergelyking met vorige
waardes.
IP IP-waarde is laag in
vergelyking met vorige
waardes. IP self is laag. IP-waarde is hoog in
vergelyking met vorige
waardes. IP self is hoog.
Invoerpariteitverhouding IPR Kontantpryse is relatief
ver van IP af. Kontantpryse is relatief
naby IP.
Uitvoerpariteit EP EP-waarde is laag in
vergelyking met vorige
waardes. EP self is laag. EP-waarde is hoog in
vergelyking met vorige
waardes. EP self is hoog.
EPR Kontantpryse is relatief
ver van EP af. Kontantpryse is relatief
naby EP.
CBOT-kontantprys CBOT-C CBOT-C-waarde is laag
in vergelyking met vorige
waardes CBOT-C-waarde is hoog
in vergelyking met vorige
waardes
Dollar/rand wisselkoers USD/ZAR USD/ZAR-waarde is laag
in vergelyking met vorige
waardes
ZAR appresieer teen USD. USD/ZAR-waarde is hoog
in vergelyking met vorige
waardes
ZAR depresieer teen USD.
Supply Dui daarop dat aanbod
laag is. Dui daarop dat aanbod
hoog is.
Demand Dui daarop dat vraag
laag is. Dui daarop dat vraag
hoog is.
Ending
stock Dui daarop dat
eindvoorraad laag is. Dui daarop dat
eindvoorraad hoog is.
Days
stock Bevestig lae eindvoorraad
en dui daarop dat
beskikbare voorraaddae
laag is. Bevestig hoë
eindvoorraad en dui
daarop dat beskikbare
voorraaddae hoog is.
SOI Dui op lae SOI-waardes
wat dui op ʼn verhoogde
waarskynlikheid van El
Niño-tipe droër toestande. Dui op hoë SOI-waardes
wat dui op ʼn verhoogde
waarskynlikheid van La
Niña-tipe natter toestande.
Faktor (markprysdrywer)
Witmieliekontantprys
Invoerpariteit
Uitvoerpariteitverhouding
Aanbod
Vraag
Eindvoorraad
Beskikbare voorraaddae
Southern Oscillation
Index
34
Akroniem
SENWES SCENARIO | HERFS • AUTUMN 2020
torpersentielgroepe (gebaseer op maan-
delikse waardes) in Tabel 1 ’n oorsig van
hoe die relatiewe waarde of vlakke van
hierdie maandelikse groepwaardes geïn-
terpreteer is.
Ten einde ’n meer vooruitskouende
benadering tot die ontwikkeling van die
Julie witmielietermynkontrakprys in te
sluit, is vier bykomende faktore bygevoeg.
Hierdie faktore is die algemene prysnei
ging van die kontantprys, historiese en
verwagte eindvoorraadvlakke, insetkoste
in verhouding tot die prysvlak op die tyd-
stip waarop ’n produksiebesluit geneem
moet word, sowel as gerealiseerde en
verwagte El Niño- en La Niña-verskynsels.
Hierdie faktore bied ’n meer holistiese
oorsig vir die seisoen, kan die produksie
besluit van produsente beïnvloed en
speel ’n groot rol om die langtermynprys
vormingsverwagting van rolspelers oor die
algemeen te vorm. Al hierdie faktore bied
verder ’n enkele waarde op ’n spesifieke
tydstip vir elke afgelope seisoen, maar dit
is ook moontlik om ’n verwagte waarde
uit bestaande gegewens vir die volgende
seisoen te verkry.
Die volgende artikel sal die resultate
van die groeperingsanalise verskaf en
ook waardevolle aspekte bespreek wat
oorweeg moet word wanneer invloedryke
markprysdrywers geanaliseer word
ten einde produksiejare en verwagte
prysvorming te vergelyk.
Vir meer inligting oor hierdie resultate,
kontak asseblief vir Frans Dreyer
(Graanmakelaars, 018 464 7786).