Senwes Scenario Maart - Mei 2020 | Page 12

Die Senwes Groep van Maatskappye bied iets vir almal tydens die 2020 NAMPO OESDAG: NASIE IN GESPREK Die Donkerhoeksaal is die plek om te kom luister na denkleiers uit verskillende bedrywe se persepsies oor ’n verskeidenheid onderwerpe. SENWES EQUIPMENT Besoek die stalletjies van John Deere, Staalmeester, JCB en Falcon Equipment. SENWES INTEGRASIE SILOSTALLETJIE Vind hier meer uit oor al die dienste en produkte wat Senwes Grainlink, Senwes Credit, Certisure, Bastion, Grainovation en Tradevantage bied. HINTERLAND Die Hinterland-uitstalling is gelaai met produkte gemik op wapenentoesiaste en die buitelewe. SENWES KAALVOET-KINDERPARKIE ’n Veilige area waar kinders heerlik kan speel terwyl hul ouers Nampo Park platloop. SENWES SKOONMAAKSPAN Senwes het ’n span wat daagliks sorg dat die pad langs Nampo Park rommelvry is. #BreekNuweGrond 12-15 Mei 2020