Senwes Scenario Junie / Julie 2019 | Page 6

Tema: eding vo re Die LANDBOUKUNDIG Voeding en versorging van ramlammers Die ram lewer ’n fenomenale bydrae tot suksesvolle kuddebestuur en -verbetering. Die genetiese potensiaal van die ramlam word reeds deur die produsent se bestuurspraktyke beïnvloed, vanaf ses weke voor lamtyd.  Deur Giepie Calldo Peritum Agri Instituut vind vanaf geboorte tot op drie weke plaas. is die tydperk binne die baar- moeder wanneer fetusgroei, primêre wolfollikelontwikkeling asook die ooi se uierweefsel- ontwikkeling plaasvind. Die fetusgroei op hierdie kritiese stadium sal uiteindelik die liggaamsgewig bepaal; die primêre wol- follikelontwikkeling sal die wolproduksie bepaal en die uierweefselontwikkeling is nodig om te verseker dat die ooi voldoen­ de kolostrum en melkproduksie lewer om die ram se volle potensiaal te voed na geboorte. Die sekondêre wolfollikelontwikkeling VOEDING EN FETUSONTWIKKELING Die stadium ses weke voor lamtyd is wan- neer die fetus se uiteindelike groeipoten­ siaal die grootste knou toegedien kan word deur verkeerde voeding. Afgesien van die potensiaal wat met ondervoeding verlore gaan, kan lae geboortemassa (2 tot 3 kg) vrektes tot gevolg hê. ’n Dragtige ooi se voedingsbehoefte is 3,5% van haar liggaamsmassa. Goed gebalanseerde voeding van die ooi is nodig vir die produksie van goeie kolos- trum, wat die immuniteit van die ram oor sy leeftyd gaan bepaal. Handhaaf ’n gesonde verhouding van 68% energie D 04 SENWES SCENARIO | WINTER 2019 teenoor 16% proteïene met haar voeding. RAMLAM SE VOEDING NA GEBOORTE Ten einde die ramlam optimaal te voed, het die lakterende ooi 4,5% van haar lig- gaamsmassa as daaglikse voeding nodig. Kruipvoeding moet reeds vanaf 10 dae na geboorte opgestel word en is noodsaaklik aangesien dit die ram se vreetpatroon oor sy leeftyd gaan bepaal. Die ram se vermoë om sy voeding aan te pas, is noodsaaklik aangesien ramme dikwels van eienaar en gevolglik voedingspatrone verwissel. Verandering in voeding kan onvrugbaarheid veroorsaak omdat dit ongeveer 21 dae neem vir die mikro-orga­ nismes om aan te pas by die volgende rantsoen. Elke rammetjie benodig sowat