Senwes Scenario Junie / Julie 2019 | Page 5

Pieter & Tshepo ALGEMEEN KORTLIKS 110 Verjaarsdagdankies van Senwes Scenario Met ’n groeiende bevolking moet maniere gevind word waarmee groter oeste op min­ der grond geproduseer kan word. Water is ook ’n skaars hulpbron, soos ons geleer het by Nasie in Gesprek @ Nampo Oesdag 2019. Die HUB van Water Shortage SA sê: “Ek is nie iemand wat onrus verkondig nie, maar wat water aanbetref het ons ’n katastrofe soos geen ander nie op hande.” Die meer effektiewe gebruik van hulp- bronne op minder grond is dus die toekoms. As jy in ag neem dat 60% van alle water deur landbou gebruik word, moet ons produsente anders laat begin dink oor water. In die vorige Senwes Scenario uitgawe het landboumaatskappye Senwes ge- lukgewens met sy 110-jarige bestaan. Hiermee ’n opregte dankie aan al ons gewaardeerde landbouvennote. In besonder aan almal wat Senwes persoonlik in hulle advertensies gelukge- wens het: Coopers, Dekalb, John Deere, Lawn Star, Omnia, Pannar, Peritum Agri Instituut, Premier, Santam, Voer­mol asook interne Senwes-afdelings. Dit het alles omvat, van gelukwensings met verwy­ sing na betroubare diens, dat ons almal vennote is en saam groei en die pad saam stap. Geluk ook aan elkeen wat self vanjaar besonderse mylpale vier. Julle gelukwensing was in 9 500 gedrukte kopieë te siene, met gratis dek- king op ons aanlyn uitgawes! DIE GESKIEDENIS VAN DIE AARTAPPEL JANSE RABIE Agropa Handels GmbH in Germany Aartappels dateer sowat 7 000 jaar terug. Met die 2019 Senwes #virdieboere veldtog, wat fokus plaas op verskeie kommoditeite, het ons begin met ’n rooivleisbraai, gevolg deur hoender, suiwelprodukte en aartappels. Tydens die fokus op aartappels het ons meer oor die geskiedenis van aartappels geleer. Agri SA Hoof: Natuurlike Hulpbronne Agri SA het ‘n skaliegas hofgeding geloods in die Pretoria Hoërhof teen die toekenning van omgewingsmagtiging en eksplora- sieregte vir skaliegas aan Rhino Oil & Gas. r o o l Ora oor... geh wat jy daarmee en daaromtrent inligting omtrent die beskikbaar­heid en behandeling van water om ’n hidrouliese breking- en skaliegas­ bedryf in Suid-Afrika te onderhou, kan Agri SA nie die regering se oënskynlike aptyt vir ’n gasindustrie in hierdie land ondersteun nie. Suid- Afrika is alreeds ’n land waar water ’n baie skaars hulpbron is. Agri SA is van mening dat die regering nie naastenby versigtig genoeg is wan- neer dit kom by die moontlike effek doen, dit is wie jy is. van skaliegasontginning nie. ‶ Wat ons as ’n aartappel ken, het in Peru begin, waar dit die stapelvoed­sel van die Inca-ryk en inwoners van die Andean Altiplano was, minstens 7 000 jaar gelede. Die grootste diversiteit aartappels word steeds in die gebied gevind en hulle het selfs ’n oeroue metode waarop aartappels gevries- droog word in die koue lug in streke hoog bo seespieël, wat hulle dan ″ chunos noem. ‶ Sonder die nodige bevredigende FRANCOIS STRYDOM Senwes Groep HUB Tydens die Hinterland takbestuurderskon- ferensie wat in Parys gehou is. ‶ Jou omstandighede, jou geslag, ras... dit is nie wat jou definieer nie... ″ ″ ‶ Agbiz verwelkom die amalgamasie van die ministerskap wat verband hou met Landbou en Landelike Ontwikkeling en die aanstelling van Me Thoko Didiza as die nuwe minister van hierdie portefeulje. ″ – JOHN PURCHASE – HUB Agbiz • Oor die nuwe kabinet soos aangekondig deur pres Cyril Ramaphosa. SENWES SCENARIO | WINTER 2019 03