Senwes Scenario Junie / Julie 2019 | Page 27

PRODUSENTFOKUS In die lande! Hier is Senwes-produsent Johan Myburgh, Deodé Wilson en Rohan Coetzee. Trekkerdrywer, Michael Manoni, by die nuutste John Deere op die plaas, die John Deere 8345 RT. gemeenskap kan deel. Dit is die nalaten­ skap wat Johan met Kings Heath Bonsmaras reeds sedert 1989 daarstel. Die feit dat die Kings Heath Bonsmaras twee titels 10 jaar uitmekaar gewen het, spreek hiervan: In 2018 het hulle die LNR Nasionale Beste Elite Koeitoekenning ontvang met koei KHB 050270 en in 2008 was die ABSA LNR Vleisbees Veeverbeteringskudde van die Jaar-titel ook aan Kings Heath Bonsmaras toegek- en. Hulle ken almal die plaas se kommetjies so tussen die heuwels, watter dele baie vrugbaar is en watter minder vrugbaar is, soos Johan verduidelik terwyl ons deur die groen landerye ry, wat pragtig lyk na hulle 123 mm reën in April ontvang het en 415 vir die jaar tot 7 Mei. Dit was immers ’n rekord reënvalmaand binne die Senwes gebied met ’n gemiddeld van 188,7 mm. Vir hulle is dit net meer seëning indien jy hoor dat die gemiddelde reënval gewoonlik so tussen 350 en 450 mm per jaar is. Dit sal sorg vir goeie reserwevog, waarvoor hulle baie dankbaar is. Die toekoms van die plaas is ook veilig. Hulle boer in ’n maatskappy en die eien- domme is in trusts gesetel vir die kinders Gert, Marthie en Colette. Johan se laaste raad is dat in boerdery ’n mens ook nie te wilde kanse moet vat nie en dat op die ou einde alles net daar is as gevolg van genade. Vir winterlekke wat jou sak pas Winterlek Jou diere verdien net die beste. Wanneer dit kom by hul welstand, is daar geen kortpaaie nie. Gebruik jou eie plaasgeproduseerde produkte saam met Yara Animal Nutrition SA se produkte en spaar. Maak Yara jou vennoot in die verskaffing van kwaliteitprodukte en resepte om jou lekkoste drasties te verminder. Voorbeeld van ‘n winterlek vir beeste en skape: Hulle sal hulle lippe aflek ... Mieliemeel/Hominy Chop Oliekoek Voergraad Ureum Kimtrafos 12 Grandé/PhosSure 12 Kalori 3000 Voergraad Swael Sout Totaal Beeslek 250 - 150 150 50 7 350 957 Skaaplek 250 150 100 100 50 5 350 1005 Samestelling g/kg g/kg Ruproteïen 475 367 % Vanaf NPN 95.6 77.5 ME 3.8 MJ/kg 5.25 MJ/kg Kalsium 41 27 Fosfaat 21 14 Swael 8 5 Inname Beeste (g/bees/dag) 350-500 450-650 Inname Skape (g/skaap/dag) Nie geskik 80-120 Innoverende oplossings in dierevoeding! www.yara.co.za/animal-nutrition/ [email protected] | Tel: +27 (0)31 910-5100 Kalori 3000 - Reg Nr. V2809, Voergraad Ureum - Reg Nr. V15681, Voergraad Swael - Reg. Nr. V16738, Kimtrafos 12 Grandé - Reg. Nr. V18670, PhosSure 12 - Reg. Nr. V12858. Alle produkte geregistreer onder Wet 36 van 1947 Yara Animal Nutrition Suid-Afrika (Edms) Bpk. Reg. Nr. 2001/025850/07 SENWES SCENARIO | WINTER 2019 25