Senwes Scenario Junie / Julie 2019 | Page 21

JF 2D HAMERMEULE Bekostigbare implement vir die vervaardiging van boskos* JF 2D HAMERMEULE • Kerf­aksie wat hout sny met twee lemme en dit verder verwerk in ’n maalkamer met ses hammers. • Verkrygbaar in enkelfase elektries of 3­fase elektries, petrol of diesel. *BOSKOS Term vir hout en bos wat verwerk word om deel uit te maak van ’n voedings­ mengsel wat geskik is vir beeste en skape en ook vir wild gevoer kan word as die ureum­inhoud aangepas is. Staal meester Produktiwiteit en diens is ons wagwoord Staalmeester is een van die oudste maatskappye in Suidelike Afrika wat landbou-implemente vervaardig en invoer. Die maatskappy het in 2018 sy hulpbronne uitgebrei deur in vennootskap te gaan met Senwes. Coetzeestraat 2, Hartbeesfontein +27 18 431 0300 Staal meester [email protected]