Senwes Scenario Junie/Julie 2018 | Page 47

NUUS Senwes contributes towards Agri SA’s Smart Agri Risk Management Desk DURING NAMPO HARVEST DAY 2018 Agri SA’s CEO, Omri van Zyl announced that Senwes will continue to fund their Smart Agri Risk Mangement Desk (SARMD). Senwes CEO Francois Strydom reaffirmed Senwes’ commitment when he handed over a cheque of R240 000 to Van Zyl. This brings Senwes’ contribution to R500 000 over the past two years since the SARMD was launched at Nampo Harvest Day in 2017. Here Van Zyl accepts the cheque from Strydom. Winterlek Meng jou eie lekke en spaar Die belang van winterlekke in die instandhouding van diere se liggaamsmassa en kondisie moet nie onderskat word nie. Maak gebruik van jou eie plaasgeproduseerde produkte saam met Yara Animal Nutrition SA se produkte en beproefde resepte en bespaar hierdie winter op lekkoste. Kalori 3000 - Reg. Nr. V2809, Voergraad Ureum - Reg. Nr. V15681, Voergraad Swael - Reg. Nr. V16738, Kimtrafos 12 Grandé - Reg. Nr. V18670, PhosSure 12 - Reg. Nr. V12858. Alle produkte geregistreer onder Wet 36 van 1947. Tel: +27 31 910 5100 Web: www.yara.com/animal-nutrition E-pos: [email protected] LANDBOUMAATSKAPPYE STAAN SAAM MET BORGSKAP Senwes, Graan SA en Syngenta het in Maart saamgespan vir Vrystaat Versorging in Aksie se 110 jaar-vieringe met ’n aand van vermaak by Nampopark naby Bothaville. Ruan Josh en Franja du Plessis het tydens dié fondsinsamelingsprojek hul buiging by Nampopark naby Bothaville gemaak. Die aand is deur 200 aanhangers bygewoon. Die organiseerder, Nita van der Merwe, is dankbaar vir hul drie hoofborge en bedank ieder en elk wat gehelp het om die geleentheid so ’n groot sukses te maak. Die aand vorm deel van Vrystaat Versorging in Aksie se 110 jaar-vieringe. Hier is Ruan en Franja tydens die fondsinsa­ melingsgeleentheid. Ruan Josh en Franja sal saam met hul ma, Juanita, volgende jaar weer die geleent­heid bywoon. Voorbeeld van ‘n winterlek vir beeste en skape Beeslek Skaaplek Mieliemeel/Hominy Chop Oliekoek Voergraad Ureum Kimtrafos 12 Grandé/PhosSure 12 Kalori 3000 Voergraad Swael Sout Totaal 250 - 150 150 50 7 350 957 250 150 100 100 50 5 350 1005 Samstelling: g/kg g/kg 475 95.6 3.8 MJ/kg 41 21 8 350 - 500 Nie gesik vir skape 367 77.5 5.25 MJ/kg 27 14 5 450 - 650 80 - 120 Ruproteïen % Vanaf NPN ME Kalsium Fosfaat Swael Inname Beeste (g/bees/dag) Inname Skape (g/skaap/dag) * Voergraad Ureum kan lei tot ureum vergiftiging indien dit onoordeelkundig gebruik word. Lees aanwysings op sak noukeurig. SENWES SCENARIO | WINTER 2018 45