Senwes Scenario Junie/Julie 2018 | Page 31

IN DIE KOMBUIS Vul die mae met ’n varkvleismagie N a Senwes Scenario se besoek aan CP en Gerda Kriek by Taaibosch Varkboerdery het ons gesoek na varkresepte wat bietjie ongewoon is. Volgens die Krieks is die magie van die lekkerste en sagste vleis. Hy het ook genoem dat hierdie tipe vark nie so gewild in Suid-Afrika is nie. Dit bied iets anders as net gewone tjoppies en pote wat ons landsburgers eet. So hier is dit! ’n Varkvleismagie, die smullekker deel waar- van die spek gemaak word. lepel olyfolie. ➎ Pak in ’n vlak bakplaat met die ui onder en die vark bo-op. Sny klein repies in die varkvel. ➏ Bak vir 30 minute. ➐ Gooi wyn oor die vark en verlaag die hitte van die oond na 180°C. ➑ Bak vir 40 minute. BESTANDDELE 1kg varkvleismaag 1 rooi ui Vleisspeserye Vars tiemie 500ml wit wyn METODE ➊ Verhit die oond tot 200°C. ➋ Sny varkvleismagie in klein individuele stukkies per persoon. ➌ Smeer met vleisspeserye en kruie. ➍ Meng die grofgesnyde ui met ’n tee­ Indien jy dit selfs nog meer krakerig ver- kies, plaas die gaar vark onder ’n rooster. Laat die vleis rus vir 10 minute voor jy dit voorsit. Africa’s leading manufacturer and supplier of POULTRY EQUIPMENT GOLD PACK AWARD WORLDSTAR FOR PACKAGING SPACE SAVER LIVE BIRD CRATE LIVE BIRD CRATE EGG CRATE FREEZER CRATE AUTOMATIC ECONO DRINKER (MK4) AND BALLAST BREEDER DRINKER (MK5) AUTOMATIC BALLAST BROILER DRINKER (MK6) INFRA-RED BROODER 550 WATT (450 BIRDS) DIGITAL MINIMUM/ MAXIMUM THERMOMETER MAXI-MIN THERMOMETER VENTED EGG TRAY AUTOMATIC BELL DRINKER (MK7) WITH OR WITHOUT BALLAST CHICK CRATE PLASTIC NIPPLE 360° ROUND PIPE NIPPLE 360° SQUARE PIPE NIPPLE STAINLESS STEEL NIPPLE ANTI-DROWN RING FOUNT ELEVATOR 750ML WATER FOUNT 3 & 4 LITRE WATER FOUNTS 4 LITRE WATER FOUNT WITH HANDLE GAS BROODER (600 BIRDS) 8 LITRE WATER FOUNT 10 LITRE WATER FOUNT 12 LITRE WATER FOUNT GAS BROODER (1200 BIRDS) Optional extras Optional extras Optional extras 175 WATT LAMP (100 BIRDS) ANTI-WASTE RING TUBE FEEDER LID TUBE FEEDER LID BULK CHICK FEEDER FEED TRAY HINGED FEEDSAVER RIBBED TUBE FEEDER TUBE FEEDER See our wide range of products at www.poltek.co.za Tel: 0861 POLTEK (765835), 011 865 2038/9 I Fax: 011 865 1722 e-mail: [email protected] I e-mail: [email protected] POLTEK®/Custom Moulders® and the POLTEK® logo are all registered trademarks of Custom Moulders®. E&OE SENWES SCENARIO | WINTER 2018 29