Senwes Scenario Junie/Julie 2018 | Page 26

LANDBOUKUNDIG KORTLIKS ➊ ’n Speenvarkie weeg 8kg na 28 dae en 30kg na 70 dae. ➋ Hier oorleef 86% die hele proses. 10% vrek tydens kraamproses, 1,5% tydens speenproses en 2,5% in die groeifase. ➌ ’n Beer moet voor 22 weke bemark word omdat hulle seksuele volwassenheid bereik. ➍ ’n Karkas van 110kg het ’n uitslagpersentasie van 78%, 80 tot 85kg. ➎ Sôe word in groepe van 8 tot 60 gehuisves en hulle sosialiseer vir 16 weke, tot voordeel van hul welsyn en vir produksiedoeleindes. Kyk gerus na die Nasie in Gesprek-episode wat handel oor varkboerdery waar op die Krieks se Taaibosch Varkboerdery gefokus word. Gebruik die volgende skakel: http://fwd2.co/pork 24 SENWES SCENARIO | WINTER 2018