Senwes Scenario Junie/Julie 2018 | Page 23

NUUS Elmarie Joynt (Senwes Groep Maatskapppysekretaris & Hoof Regsadviseur) open die tak in Ugie. in die Vrystaat is. Sedert die Senwes Equipment Expo verlede jaar het ek besef hulle fokus werklik op die klant. Nadat ek ’n trekker by hulle gekoop het, het my boerdery drasties verander. Ek het tegno­ logie ook by my boerdery ervaar. Dit is ook die klein dinge wat ’n groot verskil maak. Wat ek ervaar het is dat hulle ’n span is wat regtig anders is.” By Ugie het Karel Bezuidenhout, ’n groot John Deere aanhanger, gesê: “Hierdie manne is nie bang vir afstand nie. Dankie dat julle as Senwes Equipment bereid is om die area aan te neem. Ons sien uit daarna om die pad en die toekoms saam met julle te loop. Ek is ’n John Deere-man. John Deere is nie net ’n trekker nie. Dit is ’n leefwyse.” By Ugie het nog ’n produsent, Samson “Ons het die geleentheid hier gekry en is ons kontrak ook verleng om selfs Oos- Londen te bedien. Dit is ’n groot area met baie klante en ons wil u met die grootste respek bedien.” Pieterse het uitgebrei dat hulle diens verkope, onderdele en herstel insluit met ook ’n tweedehandse eenheid op Kroonstad. Dan is daar ook finansie­ ring deur John Deere Financial wat onver- beterlik is as dit by rentekoerse kom. Produsente het ook hulle gewig agter Senwes Equipment gegooi. Charles van der Spuy het by Aliwal-Noord gesê: “My ondervinding en persepsie was dat Senwes net nog ’n landboumaatskappy Tauzeni, aangevoer dat “dit ’n absolute plesier is om met Senwes besigheid te doen. Vir ons was dit nog net goed, parte binne 24-uur en goeie verhoudings is Senwes Equipment - ’n vars briesie in ons omgewing. Julle is ’n gerespekteerde handelsmerk, het taai trekkers met uitste- kende diens. Boerdery is soos skeer, as jy dit vandag doen moet jy dit more weer doen.” En met sy dankbetuiging by naam aan elke personeellid, getuig dit van ‘n reeds bestaande hegte verhouding tussen Senwes Equipment en die klant. Die takbestuurders Nelis van Heerden in Aliwal-Noord en Ugie en Riaan Grobler in Oos-Londen het verduidelik watter verskil Senwes hier maak. “Van ’n mark- segment van slegs 6% tot 47% by Aliwal en Ugie na slegs 20 maande met Oos- Londen wat van 3% tot 24% in slegs 9 maande verbeter het.” Dit spreek boek- dele. Welkom in die Oos-Kaap Senwes Equipment! w VROEË VEGETATIEF, MET PLANT MIDDEL VEGETATIEF, TOPBEMESTING BLOMSTADIUM VOOR PLANT Met Kynoch se innoverende en pasmaak-produkte kan jy bemesting toedien volgens jou mielieplante se behoeftes en groeistadiums. So verseker Kynoch dat jou mielieplante kry wat hul nodig het, wanneer hul dit die nodigste het. Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie. Vir verbeterde stikstof- doeltreffendheid wat beskikbare stikstof in die grond verhoog. KynoPlus ® - mengsels: Om stikstof, fosfaat en kalium doeltreffend in die grond te sit. KynoPop ® KynoPlus ® en KynoPlus ® - mengsels: KynoPlus ® - Effektiewe bemesting wanneer die voedings- behoefte van die mielieplant geweldig toeneem. Vir ‘n vinnige begin en sterk saailinge. NPKS-plantermengsel Om gedurende hierdie stadium in die mielieplant se lewe ‘n goeie potensiaal aan te lê. Mielie OEMFF®: ’ n Blaarvoeding om die effektiwiteit van die mielieplant te verbeter. Mielie OEMFF® B16: Om gedurende stuifmeelstort, bestuiwing en bevrugting in die spesifieke voedings- behoefte te voorsien. KynoPlus ® -mengsels Foli-Grande of Foli-Plus: Het die nodige voeding- stowwe in, om graanvul te verbeter. Farmisco (Edms) Bpk. h/a Kynoch Fertilizer Reg. Nr. 2009/0092541/07 011 317 2000 | [email protected] www.kynoch.co.za KynoPlus® is geregistreer as kunsmis groep 1 – Reg. No: K8024, KynoPop® Reg. No: K9101, Mielie OEMFF® Reg. No: K8702 en Foli-Grande Reg. No: K8045 (Alle produkte is geregistreer onder Wet 36 van 1947) SENWES SCENARIO | WINTER 2018 KynoPlus ® 21