AREAFOKUS
WOLMARANSSTAD: PERSONEEL
HINTERLAND TAK
Waar: Die tak by Van der Horststraat 1 is in die proses
om na De Villiersstraat 7 te skuif, aan die oorkant
van die R504 na Schweizer-Reneke, naby die R505
WILLEM SPIES
Takbestuurder
018 596 1470 – 083 592 6780
afdraai na Ottosdal. Die winkelarea word tot 500m²
vergroot en die stoorarea tot 1 200 m².
Kontaknommer: 018 596 1470
Wolmaransstad.Takbestuurder@
hinterland.co.za
ERICH LEIBBRANDT
Senwes Equipment Werkswinkelbestuurder
071 101 1034
[email protected]
DANNY NEWTON
Senwes Equipment Onderdelebestuurder
079 643 2797
[email protected]
LOUIS STROEBEL
Heelwerktuigbemarker
079 097 0714
[email protected]
RIAAN WILKEN
Hinterland Streeksbestuurder: Noordstreek
018 464 7106
082 494 5251
[email protected]
JOHAN VOSLOO
Senwes Grainlink Markspesialis: Noordstreek
082 370 7089
[email protected]
BRIAN BEETS
Certisure Korttermynmakelaar
018 431 0689
073 432 0476
[email protected]
18
SENWES SCENARIO | WINTER 2018
Brian saam met sy vrou,
Alanda en kinders Lehanke
(7) en Ryan (4).
“Om die regte advies op
die regte tyd te gee”
DIT BRIAN BEETS se leuse om te verseker dat hy een van die
beste korttermynmakelaars is. Beets, 'n Certisure versekerings
makelaar wat in Wolmaransstad, Klerksdorp, Hartbeesfontein
en Ottosdal werk, sal jou voorsien van die beste oplossings vir
jou bate- en oesversekering.
Die Stilfontein gebore Brian het sy loopbaan as IT-tegnikus
begin. “'n Geleentheid in die versekeringsbedryf het hom
voorgedoen en ek het nog nooit teruggekyk!” Hy het in 2011 by
Certisure begin werk en daar is baie ruimte om te groei.
Daar 'n versekeraar vir elke kliënt. Dit is belangrik vir elke
kliënt om 'n makelaar te kry wat aan al sy behoeftes voldoen.
“Versekeringsmakelaars staar baie uitdagings in die gesig; ons
presteer goed onder druk maar dis die passie en die liefde vir
ons werk wat ons aan die gang hou".
Die pa van twee is 'n gesinsman wat dit geniet om gholf te
speel, vis te vang en te jag wanneer hy nie versekeringsoplos
sings vir sy kliënte, wat baie belangrik is vir hom, bied nie.
Vir versekeringsoplossings wat aan jou behoeftes voldoen in
Wolmaransstad en omliggende gebiede, kontak Brian op 018
431 0689 of per epos by [email protected].
BRIAN SE VERSEKERINGSWENK
“’Weet waarvoor jy gedek is! Praat met jou makelaar en
maak gebruik van die advies wat jy kry. As jou makelaar
die moeite werd is, is jy in goeie hande.”