Senwes Scenario Junie / Julie 2017 | Page 54

ons passie. ons JOU VISIE, JOU VISIE, Senwes Equipment weet wat ons klante wil hê en bied innoverende finansierings- oplossings. As eksklusiewe handelaar van John Deere en alternatiewe toerusting, verseker ons jou toegang tot die nuutste ontwikke lings en met presisieboerdery bied ons ‘n optimale bestuursmiddel vir elke produsent.