Senwes Scenario Junie / Julie 2017 | Page 31

••• • • N UUS • • AgriSA President Johannes Moller en Senwes Voorsitter Danie Minnaar tydens die ondertekening van die Smart Agri-Risikobestuursplatform. projek ’n holistiese benadering volg, met samewerking tussen die landbougemeenskap, die regering en ander belanghebbendes en rol­ spelers. w * Die Smart Agri-Risiko­bestuur­s-­ platform sal aanvanklik vir ’n periode van twee jaar bedryf word, onder die beskerming van Agri SA. 29 WAT HET NA DIE LOODSING BY NAMPO GEBEUR? Vinnige aksie is geneem na die loodsing by Nampo Park en die eerste gesprekke tussen Agri SA en Senwes het op Dinsdag, 23 Mei plaasgevind. Die besprekings­ punte het die volgende belangrike voorbereidende punte ingesluit: • Doelwitte en fokus van die platform. • Tydslyn en projekplan. • Addisionele insette wat benodig word en moontlike belangstel­ lende rolspelers. • Agtergrond oor die funda­ mentele aspekte van die land­ boubedryf. Dit is ’n unieke konsep en ’n eerste in die mark, wat tot voordeel van die voedselwaardeketting en der­ halwe Suid-Afrika sal wees. Boere het genoeg uitdagings soos dit is en behoort nie hul sleutelrisiko’s alleen te bestuur en te mitigeer nie. Die bedryf word gekwel deur klimaats-, politieke-, mark-, prys-, krediet- en tegnologiese risiko’s en die doel van hierdie platform sal wees om die impak van sodanige risiko’s te verlaag. MIDDEL VEGETATIEF, TOPBEMESTING BLOMSTADIUM VOOR PLANT VROEË VEGETATIEF, MET PLANT Met Kynoch se innoverende en pasmaak-produkte kan jy bemesting toedien volgens jou mielieplante se behoeftes en groeistadiums. So verseker Kynoch dat jou mielieplante kry wat hul nodig het, wanneer hul dit die nodigste het. Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie. Vir verbeterde stikstof- doeltreffendheid wat beskikbare stikstof in die grond verhoog. KynoPlus ® - mengsels: Om stikstof, fosfaat en kalium doeltreffend in die grond te sit. KynoPop ® KynoPlus ® en KynoPlus ® - mengsels: KynoPlus ® - Effektiewe bemesting wanneer die voedings- behoefte van die mielieplant geweldig toeneem. Vir ‘n vinnige begin en sterk saailinge. NPKS-plantermengsel Om gedurende hierdie stadium in die mielieplant se lewe ‘n goeie potensiaal aan te lê. Mielie OEMFF®: ’ n Blaarvoeding om die effektiwiteit van die mielieplant te verbeter. Mielie OEMFF® B16: Om gedurende stuifmeelstort, bestuiwing en bevrugting in die spesifieke voedings- behoefte te voorsien. KynoPlus ® -mengsels Foli-Grande of Foli-Plus: Het die nodige voeding- stowwe in, om graanvul te verbeter. Farmisco (Edms) Bpk. h/a Kynoch Fertilizer Reg. Nr. 2009/0092541/07 011 317 200