Senwes Scenario Junie / Julie 2017 | Page 3

••• • • IN HO UD • • NAMPO 2017 16-19 MEI JUNIE • JULIE 2017 VRYSTAAT JONGBOER VAN DIE JAAR JOHAN VAN HUYSSTEEN 14 16 4 – 5 FOKUS OP: KOPPIES Senwes funds Smart Agri Risk Management Desk INHOUD • CONTENTS REDAKTEURSBRIEF 2 To win or overcome ALGEMEEN 22 Van die Koppiesdistrik vir die kontrei 24 Steve Kinghorn is senter tot die produsent se sukses 27 3 Spotprent: Pieter & Tshepo 3 Oraloor gehoor HOOFARTIKEL 36 4 Nasie in Gesprek se boodskap wyd en syd versprei AREAFOKUS Corné Coetzee ’n man van aksie 35 Ken jou Certisure makelaar: Paul Els Bestuur van ondergrondsuurheid 38 Samesmelting en skenkingbelasting 54 Lekker kos vir gesonde troeteldiere RUBRIEKE 16 Koppies maak sy merk KOLLIG 20 Hermann Weiss: Dubbel die passie NUUS 42 Graanmarkvooruitsigte 45 Druppels op die dak 47 Kolskoot 5 Hope aksie en wenners met Senwes Grainlink by Nampo Oesdag 2017 6 Die rol van landboubesighede in ’n veranderende landbou-omgewing 53 Kos vir die siel 9 2017 Vrystaat Jongboer van die Jaar: Johan van Huyssteen 12 Noordwes Jongboer van die Jaar-titel ’n wen vir die wildbedryf 28 Senwes en Agri SA loods Smart Agri-Risikobestuursplatform 31 GOSA Simposium weereens verrykend Read the Senwes Scenario in English @ www.senwes.co.za OP DIE VOORBLAD DIE 2017 VRYSTAAT Jongboer van die Jaar is Johann van Huyssteen en hy pryk op die voorblad van hierdie uitgawe. Ons het by dié dinamiese boer op die plaas Bloekom, tussen Virginia en Theunissen, gaan inloer. Ons fokus ook op die Noordwes Jongboer van die Jaar, Ro’an van Tonder, en hul wildsboerdery. Ons beste wense vergesel hulle wan- neer hulle ook later vanjaar aan die nasionale been van die kompetisie deelneem. Nog ‘n wenner is die Nasie in Gesprek- reeks wat vanjaar vir die vierde agter- eenvolgende jaar by Nampo Park verfilm is. Programme in dié reeks word alreeds uitgesaai. 40 Safex Scenario’s met Susari 48 ’n Boer maak ’n plan DIEREVOEDING 50 Toekomsfokus 55 Tuinwenke KOMPETISIES Koppies-omgewing is die areafokus, met Senwes produsent Hermann Weiss wat hier in die kollig is. Ons gesels ook oor die Senwes befond­ sing van die Smart Agri-Risk Manage- ment Desk, wat ten doel het om die risikofaktore in die landbousektor te analiseer. Nog ‘n wenprojek! 55 Wen met Hannon http://fwd2.co/ScenarioApple 60 Wen ‘n kopie van Hoop wat kaalvoet loop VROUE 56 Milanie Vosloo http://fwd2.co/ScenarioGoogle 37 Grasland 50 HANDELSNUUS 14 Muf en mikotoksiene: Hoe beïnvloed dit die prestasie van voerkraalbeeste en melkkoeie? Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief elke tweede maand vir relevante maatskappy- en bedryfsnuus. Teken in by www.senwes.co.za. Lees die Senwes Scenario aanlyn in Afrikaans en Engels by www.scenario.co.za of laai die Scenario toepassing af . ‘Like’ ons Facebook-blad by facebook.com/ReadScenario en volg ons op Twitter by @ReadScenario SENWES Scenario • JUN/JUL 2017 1