Senwes Scenario Junie / Julie 2017 | Page 21

••• • • A RE A F O KUS • • Ambrosé Viljoen heel bo op die silo’s by Koppies. Hy is sedert 2014 die Senwes silobestuurder by Koppies. babers wat hier gevang word. OSSEWATREK Op die NG Moedergemeente se kerkperseel is die Eeu van Genade (1838-1938) gedenkteken van die Ossewatrek, wat in 1938 gevier is. VREDEFORTWEG KONSENTRASIE­ KAMPBEGRAAFPLAAS So entjie uit die dorp is die Vredefortweg Konsentrasiekamp­ begraafplaas, waar ’n totaal van 507 mense gesterf het, waaronder 335 kinders onder die ouderdom van 15 jaar en 172 persone bo die ouderdom van 15 jaar. DAMME Daar is drie groot damme in die distrik, naamlik die Koppies­dam, Weltevrededam en die Rooipoort­ dam. Generaal Christiaan de Wet het voorgestel dat die dam gebou word en in 1960 is die damwal verhoog. Die dam is ook bekend vir die bootwedrenne en visvang met karp, geelvis, onderbekke en Winterlek Meng jou eie lekke en spaar Die belang van winterlekke in die instandhouding van diere se liggaamsmassa en kondisie moet nie onderskat word nie. Maak gebruik van jou eie plaasgeproduseerde produkte saam met Yara Animal Nutrition SA se produkte en beproefde resepte en bespaar hierdie winter op lekkoste. Kalori 3000 - Reg. Nr. V2809, Voergraad Ureum - Reg. Nr. V15681, Voergraad Swael - Reg. Nr. V16738, Kimtrafos 12 Grandé - Reg. Nr. V18670, PhosSure 12 - Reg. Nr. V12858. Alle produkte geregistreer onder Wet 36 van 1947. Tel: +27 31 910 5100 Web: www.yara.com/animal-nutrition E-pos: [email protected] ROLBALKLUB Sport is ’n belangrike aspek in die meeste dorpe. Die Koppies Rolbalklub is egter die enigste oor­ blywende sportklub op die dorpie. Matty Lotter is vir die afgelope 15 jaar al die voorsitter van die klub. Hy noem dat die klub al in 1963 gestig is. Die klub is tans 10 lede sterk en is deur Bossie Hefer en ’n paar ander manne gestig. GREENLANDS BOEREVERENIGING Hermann Weiss is die afgelope 10 jaar al die voorsitter. Die vereni­ ging het 42 aktiewe lede en hulle vergader een maal per maand in stiller tye. Hulle spesiale aktiwiteit is ’n jaarlikse ‘rally’, wat ten bate van die kerke en ander instansies op die dorp gehou word. 19 Voorbeeld van ‘n winterlek vir beeste en skape Beeslek Skaaplek Mieliemeel/Hominy Chop Oliekoek Voergraad Ureum Kimtrafos 12 Grandé/PhosSure 12 Kalori 3000 Voergraad Swael Sout Totaal 250 - 150 150 50 7 350 957 250 150 100 100 50 5 350 1005 Samstelling: g/kg g/kg 475 95.6 3.8 MJ/kg 41 21 8 350 - 500 Nie gesik vir skape 367 77.5 5.25 MJ/kg 27 14 5 450 - 650 80 - 120 Ruproteïen % Vanaf NPN ME Kalsium Fosfaat Swael Inname Beeste (g/bees/dag) Inname Skape (g/skaap/dag) * Voergraad Ureum kan lei tot ureum vergiftiging indien dit onoordeelkundig gebruik word. Lees aanwysings op sak noukeurig.