Senwes Scenario Junie / Julie 2016 | Page 50

uppe marketing A13640 Geelmielies Nuwe kultivars DKC71-44B DKC71-42 DKC74-74BR DKC74-26R DKC68-56R DKC68-58BR DKC64-54BR DKC65-52BR Bestaande kultivars DKC80-40BR GEN DKC80-12B GEN DKC80-30R DKC62-80BR GEN DKC64-78BR GEN DKC73-76R DKC62-84R DKC73-74BR GEN DKC73-70B GEN DKC73-72 DKC80-10 DKC61-90 DKC61-94BR ... saam vorm jul ’n vennootskap van kennis wat sal sorg vir die regte kultivarkeuse wat aan jou behoeftes sal voldoen. Met DEKALB® as deel van jou boerdery is dit maklik om trots te voel op dit wat jy doen. Boonop weet jy dat Monsanto deurentyd dáár is vir jou. Ons doen voortdurend navorsing om ons reeds uitstekende DEKALB®-kultivars te verbeter sodat ons mieliebasters ooreenkomstig jou behoeftes kan lewer. Ons tegnologie en navorsing, gerugsteun deur professionele diens en advies, dra by tot jou volgehoue sukses. Só oortref ons jou verwagtinge keer op keer. Kontak ons gerus by: 011 790-8200 of [email protected] www.monsanto.com www.facebook.com/MonsantoCo www.twitter.com/MonsantoCo U SUKSES PLANT JO DEKALB® en Monsanto is geregistreerde handelsname van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021. ®