IN HO UD
6
10
•••
20
INHOUD
REDAKTEURSBRIEF
2 Kameraadskap
ALGEMEEN
3 Spotprent: Pieter & Tshepo
3 Oraloor gehoor
6 Nampo klink op 50-jaar
se sukses!
HOOFARTIKEL
4 Droogte: Staan saam vir
Bultfontein
KOLLIG
10 Ware geluk! Meiring dra
Bultfontein op die hart
AREAFOKUS
6 Bultfontein bult sy spiere
NUUS
14 Bora ’n gebore boer!
22 Nasie in Gesprek: Pak moeilike
kwessies by Nampo
24 ’n Uitsonderlike prestasie vir
Senwes en NAMPO Oesdag
25 Senwes klink saam met NAMPO
op 50 jaar se sukses
32 Ken jou Certisure personeel:
Lucille Rudman
HANDELSNUUS
16 Senwes borg Agri NW
Jongboervereniging
17 Ben Burger dra jou beursie
vir jou
18 Riaan Botes hou produsente se
wiele aan die rol
18 Almal op Bultfontein ken vir
Sonja
20 2016 Vrystaat Jongboer,
‘n trotse Senwes klant
28 GOSA hou jaarlikse
simposium
28 Die Senwes Scenario
platforms is aan die gons
33 Lekaanvullings om die winter
te oorleef
39 16 Senwes Equipment
tegnici in 2016 John
Deere top 50
42 Gerrit gerat as Grasland se
Finansiële Direkteur
RUBRIEKE
26 Safex Scenario’s met Susari
30 Ladingontwikkeling:
bereik jou geweer se
akkuraatheidspotensiaal
34 Hoe maak ek my jaggeweer
meer akkuraat?
36 Graanmarkvooruitsigte
40 Druppels op die dak
44 ’n Boer maak ’n plan
46 Toekomsfokus
49 Kos vir die siel
51 Tuinwenke
KOMPETISIES
OP DIE VOORBLAD
As jy groot skoene moet volstaan
Hierdie maand pryk DJ van der
Linde op die voorblad. Hy is die pasgekroonde Vrystaat Landbou Jongboer van die Jaar, waar Senwes die
trotse medehoofborg van die Vrystaat
Landbou Jongboer-konferensie was.
In hierdie uitgawe is Bora Moyatsi die
opkomende produsent op wie ons
fokus. Die twee se verhale vertel van
twee jong manne wat letterlik groot
skoene moet volstaan en hulle uitstekend van hul taak kwyt.
Ons besoek Bultfontein as deel van
die areafokusreeks. Die kollig val op
Bultfontein Distrikslandbouvoorsitter,
Herman Meiring, ‘n man wat behoorlik
inklim as sy dienste benodig word.
Die Bultfontein en Hoopstad gebiede
loop erg deur onder die droogte
met ook watertekorte. Senwes bring
hier ook sy kant as stigtingsvennoot
van die droogterampfonds en speel
steeds ‘n sentrale rol, veral in hierdie
distrik.
Daar is dus geen twyfel dat groot
skoene gedurende hierdie tyd volgestaan moet word in landbou, met
ander wat weer die grense verskuif
om die standaarde vir die toekoms te
vestig.
51 Wen met Hannon
52 Wen ‘n kopie van Jou
voetpad na vrede
VROUE
52 Milanie Vosloo
Dui Senwes Scenario-artikels aan
wat beskikbaar is op Senwes se
webtuiste by www.senwes.co.za.
Maak seker jy
ontvang die
eScenario
e-nuusbrief
io ief
r
elke
tweede
r
na sb
maand
vir
relevante
e
u
c
maatskappy- en
eS -nu
e
bedryfsnuus.
Teken in by
www.senwes.co.za.
SENWES Scenario • JUN/JUL 2016
1