Senwes Scenario Junie / Julie 2016 | Page 25

BLOU BETEKEN BEPROEFDE TEGNOLOGIE – SONDER TOEGEWINGS ker maksi620 mm verse diep Skottels van ie tot 14 cm ks ga en m male sny- en RUBIN 9 KOMPAK-SKOTTELEG Die Rubin 9 sny materiaal, vermeng dit met die bogrond en vorm saadbed in net een beweging danksy die slim manier waarop elke skottel aan sy eie geveerde arm gemonteer is. Dit maak ‘n aggresiewe invalshoek van 20° met die grond moontlik vir goeie deurmenging en maksimale werksintensiteit. ■ Elke skottel lig self op wanneer klippe of ander hindernisse teengekom word en herstel vanself ■ Laers en buste is ten volle onderhoudvry ■ Werkwydtes van 2,5 tot 12 m beskikbaar ■ Hoë werkspoed vir groot trefkrag en intensiteit KRISTALL 9 K